by

Reg en verkeerd…

Mei 8, 2012 in Sonder kategorie

Moral certainty is always a sign of cultural inferiority. The more uncivilized the man, the surer he is that he knows precisely what is right and what is wrong. All human progress, even in morals, has been the work of men who have doubted the current moral values, not of men who have whooped them up and tried to enforce them. The truly civilized man is always skeptical and tolerant, in this field as in all others. His culture is based on “I am not too sure.” – H.L. Mencken

Hierdie stelling resonate so half met my. Ek weet nie. Wat dink julle?

11 antwoorde op Reg en verkeerd…

  1. Madhatter het gesê op Mei 8, 2012

    Sjoe Pronk, jy dink diep.
    Wat van:”When you think you have arrived, you have fallen.” Met ander woorde moet nie te seker van jouself wees nie, jy weet nie alles nie.
    I believe people should stay teachable.

  2. Modigliani het gesê op Mei 8, 2012

    *applous*

    Hy resoneer hier diep binne my ook.

  3. abrham het gesê op Mei 8, 2012

    wat ek absoluut weet, is dat ek nie eers weet wat die omvang van my onkunde is nie!

  4. postatdo het gesê op Mei 8, 2012

    I am not so sure about “cultural inferiority”. I think it has more to do with IQ and EQ. I find that high IQ + high EQ = Huge Complexity, and for me it is the complex people who are really the thinkers. Not sure about tolerance though, I like to think of myself as a less-than-simple-and-straight-forward person but my tolerance level for BS is zero.

  5. avega het gesê op Mei 8, 2012

    Ek dink daar is siklusse van moraliteit in beskawings of dispensasies. Soos morele verval- tipping point- morele opheffing- tipping point- verval ens.

  6. Neander het gesê op Mei 8, 2012

    Nou dink ek.

  7. benvanbruggen het gesê op Mei 8, 2012

    As die kalf in die put is,is weifelaars nutteloos.

    As die kalf kronies in die put is, is daar nie meer sprake van beskawing nie.

  8. DallaSePa het gesê op Mei 8, 2012

    Jis … jy lees diep.

  9. HeavyHenry het gesê op Mei 9, 2012

    Absoluut waar – as daar dogma is, is daar stront!

    🙂

  10. riem_mamba het gesê op Junie 9, 2012

    Moraliteit is van en in die mens. Mens gedefinieerd. Die mens het ‘n beperkte brein wat vatbaar is vir invloed. As die mens so slim is en verkeerd en goed kan onderskei, waarom al die hartseer en vernietiging deur die mens?

  11. Definition of civilization is compassion in action.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.