by

Ai Weiwei

April 3, 2012 in Sonder kategorie

Ai Weiwei is ‘n kontemportere Chinese kunstenaar wat wereldwyd bekend is vir sy ernstige kritiek teen die Chinese regering se siening oor demokrasie en menseregte. Hy was al betrokke by die oopvlek van verskeie gevalle van korrupsie, veral in die skoolsisteem.

OP 3 April laasjaar is hy op Beijing lughawe in hegtenis geneem en vir meer as 2 maande aangehou sonder dat enige amptelike klagtes teen hom ingedien is. Daar was wel vae beskuldigings van belastingontduiking. ‘n Wereldwye protesaksie is geloods vir sy vrylating.

Hy is wel vrygelaat, maar onder swaar staats “surveilance” met kameras en meeluisterapparaat rondom sy huis geinstalleer. Op 17 Januarie vanjaar is hy in hegtenis geneem en ondervra omdat hy ‘n “aanval” geloods het op een van die 20 sekuriteitskameras wat voor sy huis geinstalleer is. Die regeringswoordvoerders het aan hom gese dat hy hom moet gedra. Dit was sy antwoord aan hulle:

“I said: ‘I’ll behave. I take your warning seriously. But I’m human, I have to show my attitude. It’s just a gesture. You’re so powerful, how can I destroy you?'”

Om te keer dat hy weer “verdwyn” het hy nou self kameras in sy huis geinstalleer. Mens kan na sy doen en late op kamera gaan kyk hier . Die deursigtigheid verseker sy veiligheid…

57 antwoorde op Ai Weiwei

  1. czardas het gesê op April 3, 2012

    China’s regard for human rights shown once again.

  2. Sjina bly onverstaanbaar. Sal graag Fransie se mening
    wil hoor.

  3. Unicorn007 het gesê op April 3, 2012

    Ai Weiei…soos die Jode sal sê Oi Vei!

  4. palamino het gesê op April 3, 2012

    Uhm, kom ek raai… hy sal iets noem van dat ons as Westerlinge geen reg het op kritiek nie, want by ons gaan dit net so…iets in daai lyn. En dis seker waar, ek hier met my kritiese Westerse denke en persepsies van hoe demokrasie en menseregte moet werk, mag seker nie kritiek lewer nie en streng gesproke lewer ek ook nie kritiek daarop in my post nie, maar hierdie herinner my nogals sterk aan die apartheidsjare…

  5. Waar is dei Amerikaans een Britse Ai wei weis bv?
    Die Yanks en britse banke het triljoene dollars getseel van mens ewereldwyd maar NIEMAND is vervolg nie…charity starts at home…China doen baie goed finansieel, en dis wat mens esoek, die VSA en VK en EU krepeer…so wie is beter?

  6. Waar is jou kritiek teen die weste?
    Wat van die miljoene onskuldiges wat JULLE afmaai, moor en verkrag in Palestina, Irak, Afganistan en Afrika???
    Jy is bra hol…of is dit net daai kol in jou kop>??
    Feit is dat die Weste, en veral die Bose Drieeenheid van die VSA, VK en OZ vrees China…JULLE in die Weste het reeds jul eie mens ebelieg, besteel, verarm en totaal onderdruk…dan wil julle vingers wys!!
    What fokken kind!!

  7. Westerners are sub human…

  8. czardas het gesê op April 3, 2012

    How does the criminal greed of Western banks diminish the culpability of the Chinese in regards to individual human rights ?

  9. czardas het gesê op April 3, 2012

    And Ai Weiwei ? Is he sub-human ?

  10. Modigliani het gesê op April 3, 2012

    Dit is darem maar hartseer dat iemand so ver moet gaan om te verseker hy kan lewe.

    Dankie vir die deel Pronkie.

  11. China and the ANC will FREE Africa…geen fokken Blanke slawe handelaars meer nie…julle beter nou UIT!

  12. palamino het gesê op April 3, 2012

    Ag, ekskuus Bruggie! Ek het heeltemal vertgeet van “vingers wys”, hoe nalatig van my.

  13. palamino het gesê op April 3, 2012

    Orraait, kalmeer nou net! Eks heeltemal fine daarmee dat iemand tydens die Nag van die lang Messe my pankreas met ‘n stomp broodmes gaan kom uitkerf. Dis my karma. Ek glo in reinkarnasie. Ek sal heelwaarskynlik dan terugkom as ‘n werklose swart vrou wat in ‘n squatter camp bly. Dan is dit ook my karma. What is, is….

  14. Is he westerner?
    Whats his biggest gripes?
    If he wants ‘democrasy’ I am sur ehe could go and enjoy it in the US…that will cure him quickly of his delusions…

  15. palamino het gesê op April 3, 2012

    Ek dink hy was bekommerd oor die duisende (!!!) chinese skoolkinders wat in 2008 dood is toe swakgeboude staatsskole op hulle ineengetuimel het tydens die Sichuan aardbewings. Dit gaan maar vir hom eintlik oor kinders se lewens, eerder as die bree filantropiese idee van demokrasie. Kinders is ook tog iets wat jou na aan die hart le dan nie?

  16. Wat het geword van die triljoene wat verdwyn het in die Weste sedert 5 jaar terug?
    Wat het geword van die aangehoudenes in geheime tronke?
    Waar is diegene wat deur die CIA ontvoer was?
    Waarvoor staan Mr Wei??
    Westerse sg demokrasie of?
    Waarvoor staan jy??/
    Maak dinge duidelik…jy mompel onsamehangend…

  17. Why join the rat race?
    Dont you know the rats have already won?
    I mean, avoid the rush at the end, and go and live in the squatter camp now!!
    God loves the righteous right?

  18. In die VSA sal jy eenvoudig oornag verdwyn…en gemartel word…niemand sal weer van jou hoor nie…

  19. When people are poor and have their possesions stolen then they have no humann rights…isntr that what happened in the West?
    There are more human rights in China than in the West…and SA is the King of human rights…

  20. palamino het gesê op April 3, 2012

    Fransoois, ek hoop werklikwaar jy sit darem elke maand ‘n geldjie weg vir jou hartomleiding. Want as jy so emosioneel raak, werk jy baie kortisol op. Hulle noem dit die death hormone. Dit veroorsaak strokes en hartaanvalle.

  21. Studente sterf orals…vandag lees ek 7 xten studente is afgemaai in Kalifornia,…wat is dus jou punt?
    Miljeone studente in die weste word dwelm verslaaf op jong ouderdom, of gemorskos gevoer…hulle gaan ook vroegtydig sterf…wats dus jou punt???
    Die Westerling voel meer vir hul kinders as wat die Chinese voel of??
    Elke geval, die Afrikaan bly die beste soort avn ouer ter wereld…

  22. palamino het gesê op April 3, 2012

    Ek dink hy was bekommerd oor die duisende (!!!) chinese skoolkinders wat in 2008 dood is toe swakgeboude staatsskole op hulle ineengetuimel het tydens die Sichuan aardbewings. Dit gaan maar vir hom eintlik oor kinders se lewens, eerder as die bree filantropiese idee van demokrasie. Kinders is ook tog iets wat jou na aan die hart le dan nie?

  23. czardas het gesê op April 3, 2012

    @Francois
    1. How does a belief in human rights equate to “having a demon” ?
    2. If someone believes in fighting injustic in his country andcares deeply about that country, why should he “go and live in the US for a few years” ?

  24. palamino het gesê op April 3, 2012

    Hy is dan juis ‘n chinese burger wat omgegee het vir sy land se kinders

  25. Neffertiti het gesê op April 3, 2012

    Ek sien jy is ingelig.

  26. palamino het gesê op April 3, 2012

    Maar ons gaan mos dat karma sy gang gaan, ons gaan nie die proses forseer nie. Karma het nogals ‘n sin vir humor, het ek al geleer

  27. palamino het gesê op April 3, 2012

    Ek dink Suid afrika se menseregte lyk uitstekend op papier, maar gaan vra maar enige van my mede middeljarige swart susters hoe hulle daaroor voel…

  28. Klink my trap water…of kan jy nei ‘n paar basiese vragies beantwoord nie?
    Jy bekomme roor human rights in China, maar weier om die probleme in die Weste uit te lig???
    Hoekom >????
    Omdat julle almal behoort aand ei White Gang???
    Is dit heiligskennis om voor jou eie deur te veeg?
    Is die hele weste gebaseer op ontkenning???
    Ek dink so…en jy is een puik voorbeeld…

  29. Living in the US or UK brings perspective, then u quickly realize that human rights is just a slogan…and then u can appreciate what you have…like in SA for example,…Whites slag off SA, but we are better than the West! But we are not WHITE…that seems to be the major problem in SA and China too…wrong skin colour…

  30. klink of jy kleinkoppie trek…ek meen, hoe gaan jy jou kak karma uitkanselleer s jy dan NIKS daaraan wil doen nie??
    Onsinnig…

  31. hoe voel hulle?
    waar dink hulle is daar beter human rights?

  32. palamino het gesê op April 3, 2012

    Ek dink as mens op so ‘n diep vlak omgee vir die kinders van jou land, is dit tog al perspektief wat jy nodig het. Dan reken ek jy dink nie meer aan “human rights” as ‘n intellektuele konsep nie, jy is bloot bekommerd omdat die regering – wat veronderstel is om sy eie mense veilig te hou – skole bou wat van ‘n swak gehalte is.

  33. palamino het gesê op April 3, 2012

    Kalmeer nou jong! As jy so histeries raak, kan jy nie ordentlik tik nie.

    Dwarsoor die hele wereld is regerings nou onder verdenking oor hulle motiewe.

  34. palamino het gesê op April 3, 2012

    O, en was my comment oor dat die situasie my aan die apartheidsjare laat dink nie ‘n manier om die weste uit te lig nie? Ons was ‘n westerse regering destyds, dan nie?

  35. Jy redeneer onlogies…en jou onkunde wys…China is reusagtig groot met mee r mense as hele Afrika…die sentrale regering hier regeer baie los…hulle bou nie skole as sulks nie, dit word op skoensool vlak gedoen…en wie kan seg of beter geboue die skudding sou weerstaan het??
    Ek meen, laasjaar in Japan het derduisende gesterf terwyl Japan glo die beste anti skudding geboue en maatreels het!!
    MIljoene mens edaar leef ook in vrees vir kern bestraling…ek weet ook dat baie Chinese studente gesterf het in die Xtchurch aardbewing in NZ, weet jy ooit waarvan jy praat?

  36. palamino het gesê op April 3, 2012

    Hiers vir jou kritiek op die weste, net vir balans:

    http://truthaholics.wordpress.com/2012/04/03/vulture-capitalism-caught-with-its-pants-down-goldman-sex/

    there, nou kan jy wank terwyl jy dit lees. Ek dink dis jou fetish, miskien?

  37. palamino het gesê op April 3, 2012

    Kyk hoe nice is ek! Vir ‘n totale wank-fest, gaan gerus na:

    https://www.facebook.com/truthaholics

  38. gaap, stel regtig nie belang nie…hoekom verwoord jy nei jou eie kritiek nie…of voer jy so graag jou heilige koeitjies vet?
    Slag die goed ousus…dan sal jy beter voel…dalk…

  39. Eureka ! Die oplossing ! Links. Litnet verskaf aan alle normale bloggers n enkele link wat al Fransie
    se kak bevat. n Blogger gebruik dit as n disclaimer.
    Voordat jy iets blog, stem jy met als wat Fransie skryf saam.Dan hoef hy nie homself te herhaal nie.

  40. Nou los China dan uit, en konsentreer eerder op die Blanke boeties en sussies…charity starts at home you know…anders is dit vals…

  41. palamino het gesê op April 3, 2012

    Okei, ek sal probeer fokus. Vir Ai Weiwei – waaroor my post gaan – was dit ‘n issue. Sien? Ek stem saam met jou, ek is nie ingelig oor elke skudding op die aardbol nie. Maar ek is geinteresseerd in wat kreatiewe mense laat dink, wat hulle stimuleer, wat hulle aan die gang kry. En dis hierdie werk van hom wat gemaak het dat hy die regering se aandag getrek het en dat hulle sover gegaan het om hom in hegtenis te neem en hom aan te hou. My plasing was geensins kritiek teen die chinese regering nie, maar het gegaan oor hoe hy sy eie omstandighede kreatief inspan en met humor daarmee omgaan.

    Dit gaan oor kreatiwiteit, dis nie ‘n polities/seismografiese stelling nie. En somehow het ek geweet jy gaan jou broek bedinges.

    Daar is europese en amerikaanse Weiweis. Damien Hirst is ‘n voorbeeld. Hy het net ‘n ander invalshoek. Banksy is ook ‘n voorbeeld. Hy word deur die VSA polisie gesoek

  42. Wat van Assange?
    Of is hy bloot ‘n verkragter??

  43. palamino het gesê op April 3, 2012

    puik idee!

  44. palamino het gesê op April 3, 2012

    Dit het vir hulle geen betekenis waar daar andersins beter lewensomstandighede op die aardbol is nie, hulle wil net graag dit in hulle eie omgewing ervaar

  45. palamino het gesê op April 3, 2012

    Presies ja! As charity by die huis, in jou eie omgewing begin, hoekom gil jy so graag oor die weste?

  46. palamino het gesê op April 3, 2012

    Uhm, ok… hy is ‘n politikus. Hulle is mos maar per definisie verkragters

    Ek praat van kunstenaars hierso

  47. palamino het gesê op April 3, 2012

    ag maar weet jy, aan die anderkant, hy is so ‘n karikatuur. Ek is seker hy gee tog om op ‘n baie diep vlak, maar sy metodes en tegnieke van diskoers voer is so histeries en emosioneel dat niemand hom ongelukkig ernstig kan opneem nie

  48. Jy’s reg. Helaas.

  49. palamino het gesê op April 3, 2012

    Francois, se net bietjie waar moet die swart slawehandelaars heen, dan? Want onthou, die blanke slawehandelaars het hulle slawe by swart slawehandelaars gekoop

  50. Maw , as JULLE dom dose hier my kastig ernstig sou opneem, dan si ek ok!!!
    WDF!!!
    Dankie maar NEE dankie…ek wil regtigwaar nie op iemand hier se gunsteling lysie ooit verskyn nie…ek het darem standaarde…

  51. sesvoet is ‘n goeie begin…

  52. Eks mos blank!!

  53. palamino het gesê op April 3, 2012

    Maar jy beskou jouself dan as ‘n afrikaan . Met ander woorde nie westers

  54. HeavyHenry het gesê op April 3, 2012

    Nice pos!

  55. riem_mamba het gesê op April 4, 2012

    Amazing hoe mense reageer! 🙂

  56. riem_mamba het gesê op April 4, 2012

    As jy mooi lees is hier nogal interessante karrakters! Welkom in die moderne wereld – Hulle hou ons dop!

  57. palamino het gesê op April 4, 2012

    Daar is min dinge wat my ego so vinnig regklap soos ‘n one-on-one skermutseling met Francois Williams. Hy gee my telkens baie stof tot selfrefleksie 🙂

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.