by

Banksy… gaan google hom bietjie

Maart 12, 2012 in Sonder kategorie

Hierdie statement van hom oor die advertensiewese vat vir my nogals die koek.

17 antwoorde op Banksy… gaan google hom bietjie

  1. endlich het gesê op Maart 12, 2012

    nogal reg ook!? sou ek se

  2. Ek dink dit al baie lankal ek kon dit net nog nooit so presies netjies verwoord nie. Bravo!

  3. endlich het gesê op Maart 12, 2012

    dis waarom ek weier om enige “branded” klere te dra. Dit maak tog nie sin om jou ore van jou kop af te betaal om vir hulle te loop en adverteer nie, of hoe?
    (ek probeer my tiener ook so vertel, maar dit werk nie….hehe)

  4. Neander het gesê op Maart 12, 2012

    Korrek, dis waarom ek as gegradeerde fietsryer ook nie die borge se hemde wou dra nie.
    Hulle het my nie betaal om vir hulle te adverteer nie.

  5. Modigliani het gesê op Maart 12, 2012

    PUIK!!!

  6. endlich het gesê op Maart 12, 2012

    hoe het dit toe gegaan?

  7. abrham het gesê op Maart 12, 2012

    hy het nie gewen nie

  8. abrham het gesê op Maart 12, 2012

    ek wonder of iemand met banksy se naam smous waar hy eintlik ‘n anonieme, onwettige muurskilder is

  9. avega het gesê op Maart 12, 2012

    🙂 Abrham, jy’s vrek snaaks. Ek stem saam ek sal nie betaal om ander mense se produk vir hulle te adverteer nie, maar ek dink onwillekeurig doen mens dit met meeste goed wat jy koop.

  10. avega het gesê op Maart 12, 2012

    Ek love Banksy se goed, hy’s briljant.

  11. HeavyHenry het gesê op Maart 12, 2012

    HKGK

    🙂

  12. palamino het gesê op Maart 13, 2012

    Ongelukkig is hy nie meer ‘n pirate nie. hy het homself laasjaar gelegitimeer met sy uitstalling in ‘n galery in londen

  13. abrham het gesê op Maart 13, 2012

    dit is jammer, die mistiek van sy metode en die zorro manier van sosiale kommetaar het goed gewerk in sy anonimiteit.dalk het die man ook besef hy moet uit die kas klim waar daar nie erkenning en geld is as jy nie ‘n gesig het nie. almal moet seker beplan vir die oudag. ek vermoed hy het medewerkers gehad as ons na die omvang van sy werk kyk.

  14. palamino het gesê op Maart 13, 2012

    Ek kry nou wraggies geen links oor die event nie, maar kritiek oor die algemeen was dat dit heeltemal platval in n galery en buite die konteks uitgestal word.

  15. Westerse logika…en nou si elkeen ‘n gevangene…wat nou…Dank Go vir afrika…

  16. riem_mamba het gesê op Maart 20, 2012

    We have own choice – say no more

  17. Tot my ergenis sien ek banksy en Blikskottel in dieselfde span. Daai ou Spanjaard op sy donkie pas gemakliker by banksy.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.