by

Erotika vir beginners (18 sex, language nudity & garden furniture)

Januarie 18, 2012 in Sonder kategorie

So op my naat

Sonder ‘n draad

My rug snaarstyf soos ‘n boog

wil ek poog

om my hele lyf

onder die lekker warmte

van jou hande te vryf

tonele uit die AfrikarmaZuma: Die Boksburg Rodeo (ek wil so ‘n paar boots he)

26 antwoorde op Erotika vir beginners (18 sex, language nudity & garden furniture)

  1. Lekker ene …

  2. TS het gesê op Januarie 18, 2012

    oeps…

  3. endlich het gesê op Januarie 18, 2012

    so langs skoonma se tong
    en weer al daai ongelooflike detail
    As hy balans verloor, gan hy struikel oor sy broekie
    en so kyk en kyk en kyk ek
    die mees obvious kommentaar weier ek om te maak, hiehie

  4. endlich het gesê op Januarie 18, 2012

    …and garden furniture….whawhahaha. daar is mos die seding: “hy pomp als behalwe pluimvee en meubels…”

  5. Ek love jou werk!!!!

    (Daai boots is baie mooi)

  6. Hoor hier, waar kan mens die boek koop?
    Ek dink dis ‘n lekker persentjie om vir Modi te gee vir Valentynsdag…..

  7. Ag tog, dis uiters frustrerend, maar ons soek nog n borg om die boek gedruk te kry. Dis nog net elektronies beskikbaar en almal wag vir hard copy

  8. WHAT??????
    Jy grap seker?
    Wil jy vir my se daar is nie ‘n uitgewer wat dit wil doen nie????

  9. Goed gedoen

  10. Ons was gereed om verlede jaar teen oktober’n produk te he by Griffel, wat ons toe lelik aan ‘n lyntjie gehou het en ‘n boeboe gemaak het met die costing. Die skrywer het die boek toe by die uitgewer weggeneem. Die Universteit van Skelmbosch se Ingels Dept se sentrum vir kreatiewe skryfwerk is baie opgewonde daaroor en reken hulle sal n borg kry om vir drukkostes te betaal. Ons vreet klippe want ons timing was perfek vir laasjaar september, itv media dekking en alles! Nou sit ons met ‘n doodgebore babatjie. Dis hoekom ek nou maar my prentjies plaas.

  11. Ek kan dit nie glo nie Pronkie!
    Dit is regtig absoluut belaglik.
    As ek die kapitaal gehad het sou ek dit sommer summier vir julle doen.
    Hierdie gaan nog GROOT raak!!!

    Ek is nou skoon die donder in.

  12. Dankie, dna!

  13. Waar dink jy kom my angsaanvalle vandaan 🙂 (ons het omtrent R200 000 nodig)

  14. Ja nee… Daai stewels is ‘n vereiste.

  15. *sluk*
    My overdraft sal daai nie toelaat nie….
    Jis ek wens ek kon, want die Return on Investment gaan HUGE wees!!!

  16. Ek laaik jou tekkies, Plankloper!

  17. “(ek wil so ‘n paar boots he)”

    Maar jy kan mos – koop rubber wellies en verf hulle met gekleurde rubber basis swembadverf!

    🙂

  18. daai is cowboy bootse

  19. Goeie gedig maar puik uitbeelding. Ek soek so ‘n onderbroek 🙂

  20. ek ook

  21. die slang en ‘n threesome
    vokkit dit rym!
    i’m a poet!
    appppplousssss
    naai is darem lekker
    apppppploussss

  22. Dis ‘n ge-oeee en ‘n ge-aaa!

  23. lora2me het gesê op Januarie 18, 2012

    Ek sê nog steeds jy moet ‘n paar pop-up illustrasies op kaartjies saam met daardie boek bemark. Daar is soveel oulike, komiese detail ook in jou werk – jy is baie oorspronklik.

  24. abrham het gesê op Januarie 26, 2012

    hy – oe oe
    sy – a a
    slang – sssss
    en ek, ek dink sy reukweerder skrik slange nie af nie. sien sanservia is gepot in die shoot.

  25. Ek laaik.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.