by

Tantrastica

Januarie 11, 2012 in Sonder kategorie

Ek het so rukkie terug geskryf dat ek en my beste vriendin, Olyf ‘n projek rondom Tantra beplan. ons jaar het baie produktief afgeskop en hier is die skakel na ons blog toe. Ek laat julle oopmaak op ons Hooglied 69 inisiatief. Hooglied soos julle dit nog nooit in afrikaans gehoor het nie, dit waarborg ek jou! Pure, suiwer Tantra.

Wie sou nou kon dink dat die Ou Testament so sexy is. En met my jagse ou boerbok ter illustrasie. Blaai gerus rond en geniet julself. Dis waaroor tantra gaan!

9 antwoorde op Tantrastica

  1. Het gaan kyk. Dis baie besonders.

  2. Twaksak het gesê op Januarie 11, 2012

    Ek gaan nou kyk!

  3. Ek gaan nou kyk

  4. Twaksak het gesê op Januarie 11, 2012

    Sjoe. Dit beindruk.

  5. WOW.

    Dit is super cool.
    Ek is gek oor die heel eerste inskrywing.

  6. endlich het gesê op Januarie 12, 2012

    bybelse hygroman

  7. Goeie beskrywing!

  8. Ek wonder hoeveel mense lees werklik Hooglied met aandag, want dis deusrpek met die stoutste dubbele entendre en dinge, so reg in ons kraal! How the heck did people miss this text?

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.