by

Majick monkey

Januarie 10, 2012 in Sonder kategorie

Haai julle! My uitstalling by Art in Silwer in Cullinan is nog aan tot die 28e Januarie. Gaan loop maak seblief n draai. Ek is nie daar nie, maar as jy my graag te siene wil kry, inbox my dan kom ek deur, spesjinjaal net vir jou!

11 antwoorde op Majick monkey

  1. TS het gesê op Januarie 10, 2012

    Ek is so jammer – dit lyk nie of ek dit gaan maak nie – my teaterbesoek het deur die mat geval

  2. Jis sal jy nou nie de moer in wees as ek dit reel en dan nie opdaag nie!

  3. Jong!

  4. http://www.art.co.za/marnaschoeman , maar ek weet nie of die uitstalling se werk al gelaai is nie

  5. Toemaar, volgende keer 🙂

  6. Eendag wanneer ek groot is, gaan jy hier in Klerksdorp kom uitstal, dan sit ek die heeldag daar by jou 🙂

  7. lekker! My broer is argitek daar

  8. Sal plan maak.

  9. Kan niks belowe nie, maar sal probeer!

  10. *grin*

    Soos jy sien, dink ek bietjie skeef!

  11. endlich het gesê op Januarie 12, 2012

    jou detail verstom my altyd. ek moet se ek love daai miswurm!
    eks ongelukkig te ver om in teloer….as ek eendag weer my sus in Pta besoek….

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.