by

nuwejaar

Desember 31, 2011 in Sonder kategorie

Is julle sitplekgordels vas?

Is julle siegretjies uitgedoof?

Is julle skinkbordjies in die upright position?

Ladies & Gentlemen, 2012 is on runway number 1 and ready for take off …

En mag die engele ‘n lae verbyvlug doen – mooi in formasie- en skinkborde vol vrede, vreugde oorvloed en voorspoed op julle omtiep…

11 antwoorde op nuwejaar

  1. Bon Voyage!

  2. daardie skinkborde se inhoud ook uitgegooi oor jou kop

  3. TS het gesê op Desember 31, 2011

    hoop jy sal ‘n heerlike jaar hê

  4. Angelor het gesê op Desember 31, 2011

    Mag daar Astro’s in oorvloed wees

  5. Ek gaan maar die jaar met ‘n spooktrappie in (soos abrham se)

    Dankie vir die pragtige wens, Pronkie!

  6. Ientjie het gesê op Desember 31, 2011

    Happy landing!

  7. xxx jy skuld my ongeveer 5 kg

  8. Let the show begin! Alles wat mooi en goed is!

  9. mag die stampe en stote jou pad opwindend maak

  10. Dankie en ek vat die wense vir my.

  11. Ag nice! Dankie en dieselle daar by julle!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.