by

Krismisblessings

Desember 25, 2011 in Sonder kategorie

Ek spandeer hierdie Christusfees diep onder die indruk van die transformerende krag van onvoorwaardelike liefde.
 
En ek vier die geboorte van fantastiese nuwe moontlikhede.
 
Ek is lief vir julle almal en julle moet happy en gebless wees, hoor!

6 antwoorde op Krismisblessings

  1. louisna het gesê op Desember 25, 2011

    Dankie vir hierdie pragtige boodskap. Mag julle dag oor verruklik geseend wees.

  2. TS het gesê op Desember 25, 2011

    Mag julle ‘n mooi Kersfees hê.

    Laat weet tog hoe dit met die operasie afloop asb. Sterkte

  3. Angelor het gesê op Desember 25, 2011

    Dink aan julle vandag, en baie lief vir jou ook..

  4. Mooi verwoord! Alles wat goed is vir jou. hug

  5. Dankie!

    Selle daar by julle!

  6. Chirpie het gesê op Desember 26, 2011

    Ek drink op die nuwe moontlikhede ! En nuwe kanse en geleenthede !

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.