by

Daars hoop!

Desember 24, 2011 in Sonder kategorie

Ons het sopas baie positiewe nuus gehad . Die dokter het besluit dat my ma wel sterk genoeg is en dat hy haar more, op kersdag gaan opereer en die gewas verwyder. As hulle suksesvol is, kan dit haar lewe met ‘n hele paar jaar verleng! Ek het sommer n hele pakkie mini mallows verorber ter viering!

3 antwoorde op Daars hoop!

  1. TS het gesê op Desember 24, 2011

    Wonderlike nuus
    Sterkte ek hou al my duime vas

  2. Ek hoop die Kersdag sal alles goed verloop. Ons kan jou ma net by ons gebede insluit. Sterkte.

  3. Dankie vir die goeie nuus!

    Dis net genade dat julle ook tyd gegun word met haar EN om julle voor te berei vir die toekoms.
    Al is ‘n operasie mos nie lekker nie, beskou dit as jou beste Kersgeskenk.
    xxx

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.