by

Jana se vrae

Desember 7, 2011 in Sonder kategorie

  1. Noem een ding wat jy verloor het of weggegee het wat nooit vervang kan word nie.

My waardigheid. In Juniemaand het ek my waardigheid geruil vir ‘n 2 weke oue hondkarkas vol maaiers waaraan ek nou nog met ‘n stokkie sit en grou

  1. Watter 5 webwerwe besoek jy gereeld en hoekom?

Litnet, Beeld, Afrikamasutra, yogamint, the goddess Guidebook. Want dit als interesseer my

  1. Noem iets helemaal useless wat jy besit en hoe jy daaraan gekom het.

‘n Opgestopte krokodilletjie wat ‘n lampie in sy bek gemonteer het

  1. Watter musiekalbum moet gebruik word vir ‘n storie oor jou lewe.

Enige iets soos uitgevoer deur die Portsmouth Simphonics

  1. Maak ‘n lys van jou slegte gewoontes/verslawings en wat jy al probeer het om daarvan ontslae te raak.

Om oor alles te tob en dit oor en oor in my kop te maal en maal tot ek gek word daarvan en dan ‘n voorskrif happy pille by die gp moet kry om weer oorraait te kan wees

9 antwoorde op Jana se vrae

  1. Me lika very mutsh

  2. lora2me het gesê op Desember 7, 2011

    Interessant soos jy altyd is…:D

  3. Lekker 🙂

  4. palamino het gesê op Desember 8, 2011

    Liewe Mevrou, na ons kuier gisteraand, reken ek ek gaan nou maar die ou karkas begrawe. Dankie xxx

  5. palamino het gesê op Desember 8, 2011

    Moddekoekie, die groen padda avatar werk rerig nie vir my nie, hoor 😀

  6. palamino het gesê op Desember 8, 2011

    uhm?

  7. Wats met die karkas? Het ek iets krities gemis?

  8. The grinch that stole Christmas…

    🙂

  9. Twaksak het gesê op Desember 19, 2011

    Is die karkas dood en het jy hom laat balsem?

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.