by

Oorleef die Apokalips in styl!

Desember 6, 2011 in Sonder kategorie

Ek het al myne !

Komaan, kry joune nou, moenie versuip … versuim!!!!

Myne is heerlik warm, maar skaaf bietjie onder die arms

18 antwoorde op Oorleef die Apokalips in styl!

  1. Kry ‘n mens ‘n Gereformeerde weergawe ook?

  2. Goed…..
    Ek dink ek gaan daai een maar skip.
    Die kleur doen nie veel vir my complexion nie….

  3. palamino het gesê op Desember 6, 2011

    Aggeneeman!

  4. palamino het gesê op Desember 6, 2011

    ek is seker jy kan navraag doen daaroor 🙂

    Billie, nou picture ek jou so op die kansel met een, nou snork ek so hard van die lag my kollegas loer al om die hoek

  5. Askies dat ek uit my maag uit lag maar ek dink dit is skreesnaaks!!

  6. DaddyJ het gesê op Desember 6, 2011

    Ek kan myne kry vir 19.95 Het hom bestel in helder oranje. Dis goed vir my ora. Haha. Puik dankie.

  7. palamino het gesê op Desember 6, 2011

    Jy jok! Waar kry jy dit teen daai prys!:? 😀

  8. palamino het gesê op Desember 6, 2011

    ja maar bestel nou een, hoor

  9. palamino het gesê op Desember 6, 2011

    ja die pebblesis nie te versmaai

  10. DaddyJ het gesê op Desember 6, 2011

    Click op die BUY NOW knoppie. Dit word nog snaakser…

  11. bloukaap het gesê op Desember 6, 2011

    ek sal maar soos Rasputin sê ……

  12. Of op sy baaik. Watter kant van die saal hang dangle ?

  13. endlich het gesê op Desember 6, 2011

    die keiser se goue kleed?

  14. endlich het gesê op Desember 6, 2011

    hoe was jou uitstalling?

  15. Ek het nou nog nie my refund gekry op die 21 Mei hoax nie so ek sal pass dankie.

  16. F-en skerp!
    (HOE VERKOOP DIE BOEK?)

  17. abrham het gesê op Desember 7, 2011

    met of sonder, it is an illusion!

  18. Vetjan het gesê op Desember 11, 2011

    Pep stores hier op die dorp het 10 van hulle op die rak.

    ek het solank een aangepas

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.