by

Jislaaik!

Desember 1, 2011 in Sonder kategorie

Dis een desember

o, ek het vergeet om te se:

Ek hang more

11 antwoorde op Jislaaik!

  1. palamino het gesê op Desember 1, 2011

    applous!

    Ek wil nou graag he fatcat moet vir my ‘n dansie doen, maar ek weet sy sal mens so aankyk met ‘n: Jy wil he ek moet fokken WAT?

  2. TS het gesê op Desember 1, 2011

    Hoop jy voel al bietjie beter?

  3. palamino het gesê op Desember 1, 2011

    ja, dit gaan heelwat beter. Ek slaap so lekker

  4. palamino het gesê op Desember 1, 2011

    Ja, ek hang more my uitstalling.

    Jy onthou mos daai Kramer krakter in Seinfeld, ne? nou, hy het mos altyd so ‘n speciale signature entrance gehad in plekke. Hy so mos so vervaard instorm met sulke deurmekaar hare en sulke wilde oge, en dan so in sy spore stop en so wild en woes rondkyk. Dan het die canned audience hulle altyd gecan. Nou … my kat doen ‘n Kramer as sy by die huis inloop, jir ek skeur my vir haar, maar sy lyk presies soos hy!

  5. Exciting!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  6. Ek’t vanmore gehang en toe probeer om ‘m Juju te bou…

  7. palamino het gesê op Desember 1, 2011

    jy sal moet verduidelik 🙂

  8. palamino het gesê op Desember 1, 2011

    My baas het so ‘n anciet Tortie. Haar naam is grietjie want sy het van hulle griekse bure af oorgedros toe sy al erg bejaard was omdat die honde daar haar verniel het. maar, jirre, jy moet haar entrances sien. Sy kom so ingeteeter en dan staan sy so rukkie en wieg net om haar bearings te kry, as jy ‘n goeie verbeelding het dan kan jy omtrent die Zimmerframe sien.

    En dan is daar nog Oi! (dis sy naam, Oi!) Jy hoor hom so van ver af: Eks terug! eeeeks terug!!! Joehoeee! Koewieee!

  9. Neem bietjie wyn saam, virrie pyn…

  10. endlich het gesê op Desember 1, 2011

    ek mis nou sommer vir Seinfeld
    good luck met die hangery more
    mag jy ‘n paar bekke ok laat (oop)hang en beursies natuurlik!

  11. bloukaap het gesê op Desember 2, 2011

    enjoy

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.