by

Pronk pryk op p 18 van die Playboy!

Augustus 30, 2011 in Sonder kategorie

…en dis voor Christina Storm, nuh!

Orraait, dis nou nie ek myselwers nie, maar dis die omslag van die boek. Ongesensor met tieties, twatjie en die werke. Ons hoop die uitgewers vang die skimp en haal die sterretjies van die omslag af.

Die dame hierbo is besig om interessante en opwindende dinge te doen met ‘n wit, plastiek tuinstoel

14 antwoorde op Pronk pryk op p 18 van die Playboy!

  1. Modigliani het gesê op Augustus 30, 2011

    Dis so cool!
    En ek kan nie sien hoekom hulle wil sterretjies opsit nie.
    Dis nie asof dit pornografies is nie.
    Dis pronknografies 🙂

  2. palamino het gesê op Augustus 30, 2011

    OOOh jeanne, dis briljant: Pronknografie! Love it!

  3. Modigliani het gesê op Augustus 30, 2011

    “I have my moments”.

    Nou ja toe, daar “coin” ek sopas vir jou jou eie “catch phrase”.

    Hie hie hie!!!!

  4. Unicorn007 het gesê op Augustus 30, 2011

    Ek het altyd geweet tuinmeubels is handig.

  5. melvanas het gesê op Augustus 30, 2011

    My moer! En ek het seker 12 van die blerrie goed (plastiek tuinstoele) in my garage! Dalk kan ons ‘n orgie hou!

  6. palamino het gesê op Augustus 30, 2011

    Inderdaad! En mens dink tuinstoele lyk so onskuldig

  7. palamino het gesê op Augustus 30, 2011

    Form follows function 😉

  8. HeavyHenry het gesê op Augustus 30, 2011

    Nice – een vannie dae is jy fymis – jy moet nou net Jeanne se pronknografies ry virrie vale hel!

    🙂

  9. palamino het gesê op Augustus 30, 2011

    oe ek gaan, ek gaan!

  10. HeavyHenry het gesê op Augustus 30, 2011

    🙂

  11. Angelor het gesê op Augustus 30, 2011

    🙂 Ek wil ook n tuinstoel he! Of iets… 🙂 Hallo Palomino

  12. palamino het gesê op Augustus 31, 2011

    Hallo Angie!

  13. Nou waar koop mens ‘n Playboy?

  14. palamino het gesê op September 2, 2011

    Exclusives

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.