by

Hoendervleis!

Augustus 26, 2011 in Sonder kategorie

The Happy Virus

I caught the happy virus last night

When I was out singing beneath the stars.

It is remarkably contagious –

So kiss me.

Hafiz

Jir julle, ek dink hierdie is een van die min mense wat geweet het Waaroor . Dit . Gaan! Ek is besig om hoog te raak op die man. Raak julle nie ook hoog as julle dit lees nie?

Soooo Kiss me!!!

7 antwoorde op Hoendervleis!

  1. Mwa, mwa, mwa!!!!

  2. TS het gesê op Augustus 26, 2011

    mmm ek hoop nie hy het bilharzia nie… Lekker naweek

  3. bwahaha! cool, tina! Ek sal enige iets by Hafiz aansteek, self Bilharzia

  4. Lovit!

  5. *smack*

  6. Wragtig pragtig!

  7. Nee, my korttermyngeheue is nie ingekort nie. Ek weet ek het dit al gesê,maar dit was nie genoeg nie. Wil weer en nog ‘n keer: Love dit.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.