by

Hafiz

Augustus 26, 2011 in Sonder kategorie

“I wish I could show you
when you are lonely or in darkness,
the astonishing Light
of your own Being!”
~Hafiz~

4 antwoorde op Hafiz

  1. Nice!

    En hoeveel jaar terug?

    Party goed verander nie.

  2. Hafiz is gebore in die 1300’s en is een van Persie se gunsteling digters. Hy is ook een van die digters wat in ‘n staat van ekstase kon ingaan en dan hierdie ongeloofike poetry kon “channel”.

    Ek is mal oor die “mystics”. Die ouens wat ingeplug is in die magic en dit na ons gewone ouens wat nie kan “hoor” of “sien” toe kan terugkanaliseer

  3. 1300’s

    Sy woorde is so vars en geldend, dis asof dit gister geskryf kon gewees het

  4. endlich het gesê op Augustus 31, 2011

    ja, ek wens ek kon

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.