by

Don’t you just love her!

Augustus 12, 2011 in Sonder kategorie

Inligting is common, kennis is raar. My kennis bly beperk, ofskoon ek vir ‘n feit kan bewys homo sapiens sit in strontstraat.

Jeanne Goosen

20 antwoorde op Don’t you just love her!

  1. jap, veral die wat in SA bly!

  2. WE humans are about to be wiped out in a few decades. The grandchildren of many of us will not live to old age.

    Hear it from Frank Fenner, emeritus professor of microbiology at the Australian National University and the man who helped eradicate smallpox.

    “Homo sapiens will become extinct, perhaps within 100 years,” he told The Australian this week.

    hehehehehehe.. doomsday.. all in a little rowboat … going to heaven..

  3. Wat is die galery tye, sondag, Mr Doomsday?

  4. van 9 tot 4 uur.. jy moet kom kyk of jou uitstalling daarin sal pas..ek sal daar met my roeiboot wees..

  5. Briljant.

  6. C. Tudge .. oooh .. hier kom die roeiboot mense.. klim op..

    Human beings have broken the ecological ‘law’ that says that big, predatory animals are rare. Two crucial innovations in particular have enabled us to alter the planet to suit ourselves and thus permit unparalleled expansion: speech (which implies instant transmission of an open-ended range of conscious thoughts) and agriculture (which causes the world to produce more human food than unaided nature would do). However, natural selection has not equipped us with a long-term sense of self-preservation. Our population cannot continue to expand at its present rate for much longer, and the examples of many other species suggests that expansion can end in catastrophic collapse. Survival beyond the next century in a tolerable state seems most unlikely unless all religions and economies begin to take account of the facts of biology.

  7. a ek wil gaan kyk hoe dit lyk. Sien jou! Ek bring kids ook

  8. O vrek! ons is inderdaad in die kakkas

  9. waar is die “like” button op die page.. dammmnnn

  10. ek weet net nie van die continious thought prosess nie.. party is ma dom jong,, dalk bly hulle agter

  11. Salig is die wat arm van gees is

  12. cool,,op halsbane in ‘n bootjie ..
    bel as jy aankom.

  13. Wie skop verbete teen geboortebeperking ?
    Die muslims en die KATOLIEKE en baie pro lifers, en
    die vertraagde Kristen rednecks in die VSA. Die
    kommunistiese Sjinese was ons redding. Hoop maar hulle
    raak nie Nasionaliesties nie en probeer nou vinniger
    as die Barbare aanteel nie.

  14. Sou die Springbokke dalk per toeval more wen sal strontstraat darem n bietjie meer aangenaam wees.

  15. Inderdaad!

  16. Die tannie skryf die wonderlikste boeke! En as ek haar in ‘n radio onderhoud hoor, hang ek behoorlik aan haar lippe.

    Sy kan ‘n man bo-oor ‘n tafel blixem ook, rerig, sy het al op perskonferensies. Sy se ook haar foxterrier is die enigste ware christen wat sy ken

  17. Klink na my soort tannie…

  18. Ja, maar sal hulle wen? Ek verbeel my amper deesdae gaan dit nie so goed met hulle nie. En vir wat speel hulle op die stadium nog wedstryde? Moet hulle nie bietjie uitrus nie? Wanneer begin die WB?

    nope, ek dink die kakkas kom

  19. abrham het gesê op Augustus 12, 2011

    siener in die suburbs

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.