by

Die Afrikamasutra is al ‘n boek!

Augustus 12, 2011 in Sonder kategorie

Hier kan julle dit bestel!

In die boonste ry, in die middel!

Bestel voortydig, voorkom teleurstelling

14 antwoorde op Die Afrikamasutra is al ‘n boek!

  1. Ek soek ook een!

  2. Cool!

  3. FANTASTIES!!!!!!!!!!!!!!!

    Geluk pronkie!!!

  4. zephur het gesê op Augustus 12, 2011

    Geluk met julle projek…eind resultaat is al op die rak…

  5. Lyk uitstekend. Sal beslis een kry.

  6. Sal U myne asb teken … ?!
    (Groot Asseblief)

  7. ps … *snik van die lag*

    “Diek” Grobleer
    “Hard”us “Koek-e-Moer” … flip … julle is SKERP!

  8. Geluk!
    Hoop dit gaan ‘n groot sukses wees.

  9. Ek moet ook een kry.

  10. Ek dink die queen het weliswaar al ‘n paar duisend jaar voor die Kama al gesutra. Sou graag van haar experiences wou hoor 🙂

  11. Ek sal vir u ‘n mini-thesis op die titelblad skrywe

  12. Jip, eks teleurgestald dat ek so ‘n gewone naam het. Maar my prentjies is nou weer die stoudste 🙂 Die manne kyk maar kuis om hulle rond

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.