by

playboy

Augustus 9, 2011 in Sonder kategorie

Haai julle, daar gaan volgende maand n stukkie oor die Afrikamasutra in playboy feature! Hulle is ook mal oor die website en wil vir ilse, die skryfster by meer gesprekke rondom seksualiteit betrek

10 antwoorde op playboy

  1. TS het gesê op Augustus 9, 2011

    interessant… hou ons asb op hoogte!

  2. Afrikamasutra? Is dit S&M in n groot kookpot op die vuur terwyl die impies dans? Klink goed.

  3. huh?? i#m trying to imagine then not imagine what africa could possibly have dreamed up that has not already been done before!

  4. Aaai, darwinia! Waar was jy toe ek idees moes uitdink vir my illustrasies? Skitterend!

    Miskien kan jy my help met die illustrasies vir die “Afrika-r-ma Zuma” – ‘n spesiale uitgawe vir poligamiste.

  5. Sit Zuma en al sy vrouens in die kookpot en laat die red van ons daarom dans. Kyk of jy n plekkie vir Malema ook in die pot kan kry of anders doen jy hom langs die pot op n spitbraai.

  6. Oooh, ooh, ek weet waar daai spitbraai gaan deurgaan!!! Ons het juis ‘n goeie afrikaanse term gesoek vir “rear entry positions” hiehie…spitbraai!!!!!

  7. OOOH! Playboy!

    Wanner sien ons jou oppie middelblad?

  8. Hulle sal dalk belangstel in my trekker-kiekie 🙂

  9. LMGA!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
    Spitbraai
    BWHA ha ha ha hahahahahaha

  10. Jaaaa!

    Ek wag ook nog vir daai een – hoekom teken jy een nie – jy kan mos masjienerie teken – ek onthou daai chopper bokant die olifante…

    🙂

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.