by

Maak net seker…

Julie 22, 2011 in Sonder kategorie

“Before you diagnose yourself with depression or low self esteem, just make sure that you are not, in fact, just surrounded by assholes.” ~William Gibson

Ek het dit by ‘n vriend geleen op facebook. ek dink dis classic!

Geniet julle naweek

7 antwoorde op Maak net seker…

  1. lora2me het gesê op Julie 22, 2011

    Slim! Partykeer is dit die spieëlbeeld van mense om jou wat jou laat dink jy is ook so. Hoop jou naweek is kleurvol soos jou mooi kunswerke.

  2. palamino het gesê op Julie 22, 2011

    Dankie Lora!

  3. palamino het gesê op Julie 22, 2011

    Jip, klim daaruit en gaan hou lekker naweek, Afrikakind!

  4. HeavyHenry het gesê op Julie 22, 2011

    🙂

  5. Dit is amazing!

  6. Ek kan gewoon nie ophou giggel hieroor nie!!!!!!!!

  7. palamino het gesê op Julie 27, 2011

    Ja, ai!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.