by

Afrikamasutra

Julie 13, 2011 in Sonder kategorie

Onderhoud met die skryfster op p 22 van vandag se vrouekeur. Moenie misloop!

3 antwoorde op Afrikamasutra

  1. TS het gesê op Julie 13, 2011

    ek het gelees en is beïndruk!

  2. lees ongelukkig nie vrouekeur nie….. wie is dit??

  3. palamino het gesê op Julie 20, 2011

    dis ‘n onderhoud met Ilse Groenewald, die skryfster van die afrikaanse vertaling van die kama sutra. dis getiteld Afrikamasutra. Ek is een van 3 kunstenaars wat die illustrasies daarvoor gedoen het

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.