by

Wowee!!!

Mei 26, 2011 in Sonder kategorie

Julle! Ek is 3 paintings weg can ‘n complete sellout! Dis nou by my uitstalling. Ek kan dit nie glo nie. Ek kan nie baie aandag aan die utstalling gee op die oomblik nie, omdat ek so hondbesig is met die soetra en ek glo ook dat mens “present” moet wees met so iets. afwesigheid is sleg vir besigheid…so ek weet nie wat hier aan die gebeur is nie, maar dis great1

Die lewe is ‘n blur op die oomblik, maar jislaaik, dis die mooiste kleure!

15 antwoorde op Wowee!!!

  1. Angelor het gesĂȘ op Mei 26, 2011

    🙂 Ek is so bly vir jou!!

  2. Modigliani het gesĂȘ op Mei 26, 2011

    Dit is awesome!!!!
    Jou werk is great so dit is glad nie verbasend dat dit so goed verkoop nie 🙂

    Geniet die mooi gekleurde blur!
    x

  3. lora2me het gesĂȘ op Mei 26, 2011

    Baie geluk. Dis wonderlik as almal jou werke so kan waardeer en koop. Jy lewe nou in jou eie reënboog met beloftes van goeie oeste.;)

  4. zephur het gesĂȘ op Mei 26, 2011

    Great stuff

  5. jy is reeds geboek vir mei volgende jaar.. en dan het jy ‘n uitstalling in oktober erens by my ook. hoop die mense weet daar is net 3 oor op die uistalling wat verkoop kan word nog.. jou beste collection saam wat ek al ooit gesien het.

  6. bloukaap het gesĂȘ op Mei 26, 2011

    a blur to behold

  7. Neander het gesĂȘ op Mei 26, 2011

    Mooi so Pronkie!

  8. HeavyHenry het gesĂȘ op Mei 26, 2011

    “dis die mooiste kleure”

    Jy moet ophou om daai stront te rook – dissie goed vir jou nie!

    🙂

  9. palamino het gesĂȘ op Mei 26, 2011

    Ag jy is jealous want jy kannie jou hand op sulke good sjit le nie!

  10. maryke-anne het gesĂȘ op Mei 26, 2011

    Excellent! Jy verdien dit!!

  11. HeavyHenry het gesĂȘ op Mei 26, 2011

    GieGieGie!

  12. Maankind2 het gesĂȘ op Mei 26, 2011

    YES!!!

  13. Joanna Graham het gesĂȘ op Mei 27, 2011

    Veels geluk, dis wonderlik!

  14. abrham het gesĂȘ op Junie 4, 2011

    you deserve it

  15. shlwanjan het gesĂȘ op Junie 10, 2011

    Baie, baie geluk ! (Ook met die lewe se mooiste kleure. Ek bedoel VERAL daaarmee…)

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.