by

Die olifante…

Mei 24, 2011 in Sonder kategorie

…is rusteloos vanaand, My Lief…

Dis een van my soetra werke, maar ek het al die seks uitgesny, want ek begin nou op mense se senuwees werk, lyk dit my. Dis wat ek op vrydagaande doen, sit met ‘n vergrootglas en verf die hare op ‘n olifant se boude…dis dedication vir jou…

Lekker Dinsdag!

9 antwoorde op Die olifante…

  1. lora2me het gesê op Mei 24, 2011

    Lekker Dinsdag vir jou ook. Ag, dis die moeite werd, want ek is mal daaroor.

  2. thenack het gesê op Mei 24, 2011

    Ek wil die seks sien….op wie se wat werk jy?

    Hou baie van die ene

  3. TS het gesê op Mei 24, 2011

    Baie geluk met jou uitstalling Hoor dis ‘n reuse sukses.
    Ek wonder oor die hare…

  4. baie mooi rein en edel… maar polities korrekte olifante het mos nie drie slurpe nie?

  5. zephur het gesê op Mei 24, 2011

    Oom Olifant

  6. palamino het gesê op Mei 25, 2011

    Bileam donkie, jy het nie ‘n idee wat bokant daai ollie se kop woed nie.

    (So terloops, ek is mal oor jou naam. Ek vrek oor stories en die storie van bileam se donkie wat kon praat, is een van my grootste gunstelinge – saam met Jona en die walvis. Het die donkie-storie vir jou ook spesiale betekenis)

    En met die woordjie “storie” bedoel ek nou nie dat ek dink dis sommer fiksie nie, ek gebruik dit maar net om te verwys na ‘n Narratief.

  7. palamino het gesê op Mei 25, 2011

    ek is onder versoek van die uitgewers om nie te veel van die prentjies te wys nie, so jy moet in die boek gaan kyk. Dis van Augustus af op die rakke

  8. palamino het gesê op Mei 25, 2011

    dankie lora

  9. HeavyHenry het gesê op Mei 25, 2011

    Hey ek onthou hiedie ding – daar was ‘n chopper…

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.