by

Vlakvarkies

Mei 20, 2011 in Sonder kategorie

Dis my brood en botterwerk die. ek doen omtrent 25 van hulle ‘n dag. speedy gonzales, ekke. maar ek geniet dit.  Partykeer kan ek nie glo ek word betaal hiervoor nie!

Lekker naweek! onthou om more gou saam met my en my lucky red shoes te kom boomklim by die Brooklyn teater, greenlyn village inkopiesentrum, menlopark…so van 9:30 tot eenuur.

ek het nounet 6 dadel en amandelbeskuite verorber, net oorlat dit ook nog more die wergaping is. Nou moet ek my belt een gaatjie aanstel…uf!

18 antwoorde op Vlakvarkies

  1. DapperMuis het gesê op Mei 20, 2011

    oh…wow!!!!
    jis, jy het regtig n GR8 job!!
    en jys baie…BAIE goed daarmee!

  2. czardas het gesê op Mei 20, 2011

    Very nice flat pigs, you are a very talented Speedy Gonzales.

  3. Modigliani het gesê op Mei 20, 2011

    Ek probeer almal convince om more saam te kom kuier 🙂
    Ek like jou varkies, daai oortjies lyk asof hulle kan vlieg 🙂

  4. Maankind2 het gesê op Mei 20, 2011

    Ek wens so ek was more daar om te kom kyk en kuier. Maar ons word helaas more weggeraap hier.

  5. HeavyHenry het gesê op Mei 20, 2011

    Is hierdie lyntekeninge met kwas en ink?

  6. DapperMuis het gesê op Mei 20, 2011

    BWHA-hahahaha!!!!!

  7. Modigliani het gesê op Mei 20, 2011

    Cool – sien jou dan daar!

  8. TS het gesê op Mei 20, 2011

    lekker om jou werk so te geniet. … sal wat wil gee om uitstalling te kom kyk

  9. krokowaan het gesê op Mei 21, 2011

    daai eeen lyk vreeslik bekend ….

  10. : ) vir die ‘uf!’ Die varkies is mooi.

  11. Was in die bose stad, en daar verby gery. Maar vandag was net te besig, ek wil so graag eendag kom kyk!

  12. palamino het gesê op Mei 23, 2011

    Spesiale peperduur varkhaarkwassie…
    haha, nee, dis inkpen eintlik

  13. palamino het gesê op Mei 23, 2011

    As jy belangstel, dis nog aan tot die 20e junie

  14. thenack het gesê op Mei 23, 2011

    kom kyk ons baba by my blog, ek sal nog by jou uitstalling ook uitkom, wil baie graag, net nou bietjie besig

  15. HeavyHenry het gesê op Mei 23, 2011

    *Grin*

    Het jy al gekyk na die Japanese calligraphy tools – hulle maak so ‘n stywe borsel met ‘n onderlaag wat in papier gewikkel is…

  16. DallaSePa het gesê op Mei 23, 2011

    Mirrag … !

    Ek hoop U is nou skatryk!

    Groete
    Die Uwe
    Ek

    (ps – Wanner mag mens die ‘Kudu’ kom haal? Is dit einde Mei of Junie?)

  17. palamino het gesê op Mei 24, 2011

    goeiedag ge-eerde en gewaardeerde ondersteuner.

    die uitstalling is nog op tot 20 junie, waarna die galery U sal kontak.

    🙂

  18. DallaSePa het gesê op Mei 25, 2011

    Jirder … nou voel ek BELANGRIK! :-))

    Als reg … skuus eks deur die kak … moes onthou het van die datum.

    ps – dit was ‘n Moedersdag geskenk … Moeder is nou nog impressed!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.