by

Koek, tee en boomklim

Mei 16, 2011 in Sonder kategorie

almal word weer van voor af hartlik uitgenooi om eerskomende Saterdag die 21e Mei saam met my te kom teedrink by die brooklyn Teater in die Greenlyn village kompleks. So vanaf 9:30 tot 12 uur

Dankbaar

die uwe

Dis nou as julle nie weggeraap is nie. Ek sal verseker nog hierso wees!

6 antwoorde op Koek, tee en boomklim

  1. melvanas het gesê op Mei 16, 2011

    Ai tog! Dan beter ek alles doen voor Saterdag wat ek weer wil doen voor ek tjaila! Coke snuif, saam met ‘n mooi vreemdeling slaap, nog ‘n kind kry, Skotland toe gaan ens. ens. ens…

  2. jannel1 het gesê op Mei 16, 2011

    Mag ek ‘n helmet saambring?

  3. Maankind2 het gesê op Mei 16, 2011

    Hey, ek het betaal vir vakansie vir volgende week, hulle sal die wegraping eers bietjie moet uitstel…

  4. lora2me het gesê op Mei 16, 2011

    As ons weggeraap word, word ons weggeraap, maar as ons bly, gaan daar ‘n paar baie rooi gesigte daar buite wees. Wens ek kon kom inloer.

  5. HeavyHenry het gesê op Mei 17, 2011

    Ek het nie besef daar is soveel bloed in ‘n renoster nie.

  6. Modigliani het gesê op Mei 20, 2011

    Ek kan nie wag nie!!!!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.