by

Vandag

Mei 7, 2011 in Sonder kategorie

Ok julle, wow! Dit was great! Ek is nog steeds op ‘n high en probeer nou bietjie van die plafon af kom met ‘n glasie wyn en ‘n sjokolade. Die lekkerste was om soveel van julle vandag in lywende lewe raak te loop. Baie baie dankie vir julle ondersteuning.

Nou vir die harde werk. Die soetra moet klaar! 

lekker slaap

xxx

5 antwoorde op Vandag

  1. DallaSePa het gesê op Mei 8, 2011

    Baie geluk!

    Dit was nogal SMART om daar te kon wees!!!

  2. Neander het gesê op Mei 8, 2011

    Voorspoed met al Pronk se planne!

  3. katrina het gesê op Mei 8, 2011

    Bly dit het goed gegaan! Het heeltyd aan julle gedink XX

  4. lora2me het gesê op Mei 9, 2011

    Geluk met die suksesvolle uitstalling. Ek sou dit graag wou bywoon.

  5. bloukaap het gesê op Mei 9, 2011

    jy is great

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.