by

‘n Gekners van die tanne

Mei 3, 2011 in Sonder kategorie

Hierbo is ‘n detail van die illustrasie vir die hoofstuk oor “Byt” in die Afrikamasutra.

Dit gaan great! Die werk vir my uitstalling wat Saterdag oggend, 7 Mei om 9 uur by die Brooklyn Teater in die Greenlyn Village Sentrum open, is als afgehandel en by die ramer. Ek en Turtleboy hang Donderdagmiddag. Ek is al klaar erg nervous, maar sien so daarna uit om julle ook te ontmoet.

En vir die res van Meimaand gaan ek myself aan my lessenaar vaskluister om die werk vir “Daardie Boek’ afgehandel te kry. Daars nog baie wat gedoen moet word, maar my kop bars behoorlik van al die idees. Die publikasiedatum is Augustusmaand – kyk uit vir detail oor die launch wat beloof om ‘n opwindende affere te wees!

19 antwoorde op ‘n Gekners van die tanne

  1. thenack het gesê op Mei 3, 2011

    Well…hmmm vasbyt, dit gaan great wees!

  2. katrina het gesê op Mei 3, 2011

    Opwindend! Sterkte met die laaste ent.

  3. Modigliani het gesê op Mei 3, 2011

    Ek sien baie uit na die uitstalling!

  4. louisna het gesê op Mei 3, 2011

    Sterkte met jou uitstalling

  5. Maankind2 het gesê op Mei 3, 2011

    Vabyt, girl.

  6. thenack het gesê op Mei 4, 2011

    Wie is turtleboy….??

  7. palamino het gesê op Mei 4, 2011

    http://blogs.litnet.co.za/Hardass_Turtleboy

    my kurator vir die uitstalling

  8. lora2me het gesê op Mei 4, 2011

    Die gekners van tande sal uiteindelik die moeite werd wees. Hoop dit gaan goed. Ek sal my “gesante” en “agente” stuur om te gaan kyk … ek woon ongelukkig net ‘n bietjie te ver weg.:(

  9. lora2me het gesê op Mei 4, 2011

    Hoekom “turtleboy” – het hy ‘n kort nekkie of dra hy ronde brilletjies?

  10. thenack het gesê op Mei 4, 2011

    Ai, nou is ek sommer ….stel maar so, daar is heelwat oor seks op sy blog. Sulke mooi pienk penisies

    Ek sien jy is bietjie meer diskreet op die blogs en sensor elke keer jou vroutjies se evasappels.

    Ek gaan probeer gou draai maak by uitstalling maar baby kom Disndag as als goedgaan en ek word benodig by hoofkwartiere.

  11. palamino het gesê op Mei 5, 2011

    As jy my werk volledig sien, sal jy sien ek is eintlik meer eksplisiet as hy!

    Hoe gaan dit met baba? Dis ‘n groot okkasie. Se sterkte vir Mev. Nicknaks, hoor!

  12. palamino het gesê op Mei 5, 2011

    Ek sal hom vra as ek hom sien. Hy het definitief nie ‘n kort nekkie nie. Hy het die sexyste paar bene op die hele TUT kampus en lyk absoluut verruklik in ‘n ballet tutu!

  13. palamino het gesê op Mei 5, 2011

    Dankie Maankind

  14. palamino het gesê op Mei 5, 2011

    xxx

  15. palamino het gesê op Mei 5, 2011

    Baie dankie Ouboet

  16. palamino het gesê op Mei 5, 2011

    As jy in die omgewing is, kom maak seblief ‘n draai

  17. palamino het gesê op Mei 5, 2011

    Sal lekker wees om jou irl te ontmoet

  18. Modigliani het gesê op Mei 7, 2011

    Baie baie sterkte vir vandag!!!

    Ek kry nie ‘n babysitter nie so dit lyk nie asof ek en Modi vandag daar gaan uitkom nie, maar sal probeer vir more of volgende naweek.

    Ek dink aan jou en ek is seker dit gaan ‘n GREAT dag wees!

  19. loudavisi het gesê op Mei 7, 2011

    Voorspoed toegewens!
    Go go go…

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.