by

Nie Sushi nie, maar Ansjovis!

April 29, 2011 in Sonder kategorie

Hier is nog ‘n visgegeurde lusmakertjie vir die Afrikamasutra.

gister het ons daar op my wall op facebook so ‘n lekker dinkskrum gehad oor afrikaanse benaminge vir seksposisies:

Boerewors Roll

Koeksister

Brakpan Rodeo

Voortrekker

Agterryer

Pofadder

Voetstoets

Driepoot Potjie

Langarm

En Rico Sacherl, die skepper van die Madam & Eve-reeks se eie juweel: Die Afri-karma Zuma vir poligamiste.

My verbeelding werk oortyd!

20 antwoorde op Nie Sushi nie, maar Ansjovis!

  1. thenack het gesê op April 29, 2011

    Binneboud-sit-kees?

  2. Dan is daar nog melktert en spoorvinder?

  3. thenack het gesê op April 29, 2011

    hoe werk dit?

  4. palamino het gesê op April 29, 2011

    Briljant! Dit kom dadelik op my lys

  5. palamino het gesê op April 29, 2011

    ooh spoorvinder…slim

  6. vuurklip het gesê op April 29, 2011

    sit-sit-so
    staan-poppie-staan
    voetstoots
    pens-en-pootjies
    laat-die-hare-waai
    jou-ma-se …

    nee, wag, laat ek maar liewer ophou hiermee …

  7. palamino het gesê op April 29, 2011

    So ‘n bek moet jem kry 🙂

  8. @ thenack. Wil jy kiekies by he? hehehehe, bietjie verbeelding sal die ding moet doen!

  9. Vermoed daai bek kry die jam!

  10. louisna het gesê op April 29, 2011

    Pragtig. Klopdisselboom.

  11. palamino het gesê op April 29, 2011

    skitterend, Ouboet!

  12. vuurklip het gesê op April 29, 2011

    Jiire, daar maak jy self nóg een:

    die-bek-moet-jam-kry

    en nog een:
    gat-oor-kop

  13. louisna het gesê op April 29, 2011

    Thanks.

  14. palamino het gesê op April 29, 2011

    bollemakiesie?

  15. thenack het gesê op April 29, 2011

    nee man, ek wag vir die kiekies hoor

  16. Wys jy eers daai binneboud en kees affere!

  17. vuurklip het gesê op April 29, 2011

    Bollemakiesie – ja, maar dit inspireer nie die grafiese beeld van gat-oor-kop in hierdie kont-eks nie – as ek so aanhou ward ek nog verban deur littersmash.

  18. HeavyHenry het gesê op April 30, 2011

    Solank dit nie bolliemakiesie is nie…

  19. Jou kuns lyk baie interessant! Sterkte met al die harde werk.

  20. palamino het gesê op Mei 16, 2011

    Dankie Melissa

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.