by

Afrikamasutra

April 19, 2011 in Sonder kategorie

http://www.channel24.co.za/News/Local/Kama-Sutra-translated-into-Afrikaans-20110415

http://lifestyle.iafrica.com/love_sex/features/722890.html?p=1

Ons projek trek ook lekker aandag in die engelse media, en gister het ons blykbaar op 5Fm ‘n “applous” gekry. Nou moet ons die yster smee terwyl dit warm is.

Nog opwindende nuus: ek is uitgenooi om deel te neem aan die florence Biennale in Desember – wow! Het dit gister oor die pos gekry, ‘n hele dik pak dokumente en brosjures al die pad uit Italie. Het iemand dalk vir my 2700 Euro? Dis wat dit kos om in te skryf, oi!  🙂

15 antwoorde op Afrikamasutra

  1. Baie geluk!

  2. Neander het gesĂȘ op April 19, 2011

    Smee die yster!

  3. palamino het gesĂȘ op April 19, 2011

    Het jy vir my 2700 Euro?

  4. palamino het gesĂȘ op April 19, 2011

    Het jy vir my 2700 Euro?

  5. palamino het gesĂȘ op April 19, 2011

    Ja maar het jy vir my 2700 Euro?

  6. palamino het gesĂȘ op April 19, 2011

    Het jy 2700 euro?

  7. TS het gesĂȘ op April 19, 2011

    Sjoe dis baie geld. Kan jy nie ‘n borg kry nie?

  8. palamino het gesĂȘ op April 19, 2011

    Ek dink ek sal vir iemand ‘n cheeky briefie moet loop skryf, waarin ek vir geld vra.

  9. Trakie het gesĂȘ op April 19, 2011

    Geluk!

    Damn.

    Ek hou duim vas ….

  10. thenack het gesĂȘ op April 19, 2011

    Ek het nie Ueros nie, vrek bel Nedbank of een van die wat so brag oor die “arts” sodat hulle jou sponsor.

    Jy moet net bietjie daar by Brooklyn theater skimp, paar gelaaide perde daar ook.

    GELUK!

  11. palamino het gesĂȘ op April 19, 2011

    Omtrent min of meer vaagweg amper so iets jaaaa. 🙁

  12. palamino het gesĂȘ op April 19, 2011

    Hoe gaan dit met die voorbereidings vir die geboorte?

  13. thenack het gesĂȘ op April 19, 2011

    Goed, het basies alles waaraan ons kan dink gekoop, dis hoekom ek nie ou kan borg nie (-;

    Anyway, met mamma gaan dit nie te sleg nie, so hier en daar ‘n klag of twee maar eintlik heel goed!

  14. Maankind2 het gesĂȘ op April 19, 2011

    Joe!

  15. krokowaan het gesĂȘ op Mei 21, 2011

    kwartmiljoen R net om in te skryf ….. reis en verblyf????

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.