by

UItnodiging

April 13, 2011 in Sonder kategorie

Al my bloggervriende: My uitstalling open op Saterdag, 7 Mei in die Brooklyn Teater by die Greenlyn Village in Menlopark. So van 9 uur af. Kom se gerus hallo! Dit sal lekker wees om julle in lywende lewe te ontmoet. (ons hou sommer ‘n mobberige ding)

15 antwoorde op UItnodiging

  1. lora2me het gesê op April 13, 2011

    Ek sal my dogter stuur – sy woon daar naby en is self gek oor kuns. Sukses en sakke vol geld vir jou, Palomino. (I’m a poet…)

  2. Modigliani het gesê op April 13, 2011

    Ons sal jou beslis daar sien!

  3. thenack het gesê op April 13, 2011

    Cool, my eersteling kom daai tyd so ek is nie seker of ek sal kaanskry nie maar hoop so!

  4. Chopstix het gesê op April 13, 2011

    Hoop jou werk vlieg!

  5. bloukaap het gesê op April 13, 2011

    voorspoed. wens ek kon daar wees.

  6. VozSola het gesê op April 13, 2011

    cool…baie bloggers kuier inelkgeval Saterdae daar by die mark…langsaan…as jy honger raak is daar soms een met toffies, ‘n ander met sosaties en nogge een met kerrivis. Die res kom eet net en kuier daar, en nou is jy ook op die kuierlysie…

  7. VozSola het gesê op April 13, 2011

    ek spy….
    sies, mens kuier nie alleen nie!

  8. maninblack het gesê op April 13, 2011

    Ons hou aandmark daar op die sewende. Sal kom kyk of jy nog daar is.

  9. palamino het gesê op April 15, 2011

    Ag ek wens ek kon ‘n vliegtuig charter vir julle outjies. ek het 2 hartsvriendinne in frankryk wat ek ook sooo graag daar wil he.

  10. palamino het gesê op April 15, 2011

    Nou wanneer kom jy weer sa toe?

  11. palamino het gesê op April 15, 2011

    Dankie chopstix

  12. palamino het gesê op April 15, 2011

    Jinne Nieknaks, dis great nuus!!! Baie geluk

  13. palamino het gesê op April 15, 2011

    Dankie lora

  14. thenack het gesê op April 15, 2011

    Dankie!, en sterkte met die laaste werk!

  15. Twaksak het gesê op April 16, 2011

    Daarsy! Nou moet ek dit dagnoek…en onthou om in my dagboek te kyk!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.