by

Afrikamasutra in die Rapport die naweek

April 11, 2011 in Sonder kategorie

Ons projek trek lekker aandag in die media met ‘n kwartbladartikel in die Rapport gister. Jeeehaaa!

http://www.rapport.co.za/Suid-Afrika/Nuus/Indiese-handleiding-oor-seks-in-Afrikaans-20110409

13 antwoorde op Afrikamasutra in die Rapport die naweek

  1. Modigliani het gesĂȘ op April 11, 2011

    Ek het dit gesien!!!!
    Natuurlik lekker gebrag by Modi dat ek jou ken en toe se hy hy wil defnitief na jou uitstalling toe gaan (En die Afrikamasutra koop as hy uitkom).
    Ek was sommer trots 🙂
    WELL DONE!!!!!

  2. Maankind2 het gesĂȘ op April 11, 2011

    Die nuus het my al bereik voor ek oopgestaan het gister! Baie geluk met die blootstelling.

  3. Maankind2 het gesĂȘ op April 11, 2011

    Ek het so gehoop my apie is ook in die skildery…

  4. DallaSePa het gesĂȘ op April 11, 2011

    Ek moet sĂȘ … die ‘halwe-amper-bles’ Oom (aspirant spyker man ?!) is vir my die beste … iemand het uitstekend gedink daar!

    Jis, julle is oulik!

    Nou ken ook iemand famous … al ken ek nie daai iemand regtig nie! :-))

  5. DallaSePa het gesĂȘ op April 11, 2011

    Huh?!

  6. Maankind2 het gesĂȘ op April 11, 2011

    ‘n REGTE apie! Ek kry so metaal apie vir my verjaarsdag, wat sy gebruik in haar skilderye!
    Waaraan dink jy weer? Van jy gehoor het van my verhale?!?

  7. umhlanga het gesĂȘ op April 11, 2011

    Ek lag lekker vir die kat’ wat ‘woef’!

  8. palamino het gesĂȘ op April 12, 2011

    Hierdie illustrasie is gedoen voor jou apie, maar hy sal in baie van die ander Kamasutra prentjies feature

  9. palamino het gesĂȘ op April 12, 2011

    Ag dankie Jeanne, ja julle moet kom gesigwys met my opening, ek gaan dit sommer ‘n mini mob maak.

  10. palamino het gesĂȘ op April 12, 2011

    Dankie Kelly

  11. palamino het gesĂȘ op April 12, 2011

    Ek het baie pret met my boertjie gehad, DSP. Die grasdak lapa soos ons hom ken, gaan ook nooit weer dieselfde wees nie, hou maar die spasie dop.

  12. palamino het gesĂȘ op April 12, 2011

    My diere push hulle boundaries

  13. palamino het gesĂȘ op April 19, 2011

    Ag jong, ek het van die begin af geweet ek steek my kop in ‘n bynes. Daar sal altyd mense wees wat complain. Jy het geen idee wat mense my al toegevoeg het nie. My velletjie is dik, ek neem nie te veel notisie.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.