by

Groot mamma tier

April 6, 2011 in Sonder kategorie

Die webmeester wan www.art.co.za het nou vir my my skilderye met sy superduper ekstra fancy kamera kom afneem. Kyk nou net hoe mooi duidelik en helder is my olifante! Ek is tog so in my skik.

23 antwoorde op Groot mamma tier

  1. thenack het gesê op April 6, 2011

    Die een is awesome! Ek het vir jou foto gepost op my blog

  2. TS het gesê op April 6, 2011

    wow…wow… ek is sommer trots vir jou part!

  3. Maankind2 het gesê op April 6, 2011

    Sterre!

  4. bloukaap het gesê op April 6, 2011

    talent talent talent

  5. palamino het gesê op April 6, 2011

    Jou Hanuman is te pragtig! Ek soek een vir langs die jacuzzi

  6. palamino het gesê op April 6, 2011

    Dankie Tina

  7. palamino het gesê op April 6, 2011

    Ta! More sit ek ene op wat ook jou favourite goggatjie in het.

  8. palamino het gesê op April 6, 2011

    Dankie pruim

  9. Maankind2 het gesê op April 6, 2011

    Jy besef 15 Junie is om die draai?? Jy onthou mos nog?

  10. Modigliani het gesê op April 6, 2011

    Wow! Jy’t juis die ander dag gekla dat mens dit nie lekker kan sien nie!

  11. palamino het gesê op April 6, 2011

    Ja, die ou ken sy storie

  12. Modigliani het gesê op April 6, 2011

    Ek kyk nou na alles op art.co.za dit is regtig amazing.
    Jy het alle reg om baie trots te wees!

  13. palamino het gesê op April 6, 2011

    Jip, as ek hulle nou vir jou deur die poskantoor pos, gaan hulle net betyds arriveer 🙂

  14. palamino het gesê op April 6, 2011

    Dankie Jeanne, hulle is almal vir my uitstalling wat in Mei in die Brooklyn Teater open. Ek sal later volledig post

  15. palamino het gesê op April 6, 2011

    Die groot katte is darem baie spesiaal (die kleines ook)

  16. Modigliani het gesê op April 6, 2011

    Dit sal great wees. Ek en Modi is hoeka lus vir ‘n lekker uitstalling.

  17. lora2me het gesê op April 6, 2011

    Ek hou van die eksotiese kleurkeuse. Baie, baie mooi.

  18. abrham het gesê op April 6, 2011

    iemand het iets gemors, bloedige kuns

  19. umhlanga het gesê op April 7, 2011

    Nee wat, as jy goed is is jy goed… en jy is goed!

  20. palamino het gesê op April 7, 2011

    Ek raak uitspattig…

  21. palamino het gesê op April 7, 2011

    Daar het ek dit nou in triplikaat…

  22. DallaSePa het gesê op April 7, 2011

    Mag jy sakke vol geld maak!

  23. palamino het gesê op April 8, 2011

    Dis baie lekker dat jy kom inloer het, Dsp, baie dankie!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.