by

Tuiscrafts (1): Projekkie van die week – Trolldolls

Maart 31, 2011 in Sonder kategorie

Nou kan jy hierdie prettige poppies in die gerief van jou eie huis skep!

En met handige, huishoudelike items, soos kopspelde, is daar natuurlik heelwat verskillende applikasies. Soos bv, die 2 wat ek hierbo demonstreer…

18 antwoorde op Tuiscrafts (1): Projekkie van die week – Trolldolls

  1. LiquidIce het gesê op Maart 31, 2011

    LMGA!!

  2. umhlanga het gesê op Maart 31, 2011

    Eina!!!

  3. palamino het gesê op Maart 31, 2011

    Pasop…

  4. TS het gesê op Maart 31, 2011

    eish

  5. Eina! Hoop tog nie iemand dink ek is ‘n trol nie!

  6. Modigliani het gesê op Maart 31, 2011

    Nou weet ek wat ek vanaand gaan doen 🙂

  7. Maankind2 het gesê op Maart 31, 2011

    My trol is nie so welbedeeld nie, ekl sal kleiner spelde moet kry.

  8. palamino het gesê op Maart 31, 2011

    My vingers is net nie so vlytig dat ek ‘n kleiner trilletjie kon bewimpel nie, maankind 🙂

  9. palamino het gesê op Maart 31, 2011

    Celia, ek maak hulle op bestelling in die kleur en voorkoms van jou keuse. ‘n Poppie kos R5,34 en ‘n pakkie van 5 speldjies in Sterling silwer is R2 500
    Dankbaar

  10. Dit is absoluut excellent!!!

  11. palamino het gesê op Maart 31, 2011

    Dankbaar

  12. Syana het gesê op Maart 31, 2011

    Syana doen ook haar deel

  13. Hehehe. Wie’t jou kwaadgemaak?

  14. loudavisi het gesê op Maart 31, 2011

    @ MaanKind – skitterend! skerp!

  15. Twaksak het gesê op April 1, 2011

    Voodoo dolls! Jippie!

  16. palamino het gesê op April 1, 2011

    Die trolle, Joanna. En jy weet mos wat doen trolle, ne? hulle bly onder brue en eet hulle eie oohmskah.

  17. palamino het gesê op April 1, 2011

    Dankie Syana. Jy is skaars deesdae.

  18. net myself het gesê op April 1, 2011

    Wahahahahaha die is snaaks! Hoewel ek dink daai boonste mannetjie is so bietjies te welbedeeld… as trolle sulkes gehad het het hulle nie nodig gehad om so mislik te wees nie.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.