by

Aaaaah!

Maart 22, 2011 in Sonder kategorie

Jissus, dit was nou ‘n woeste 2 weke, hoor! Met my jongste se longontsteking het ek net nie grond gevat nie, en baie min geslaap. Ek verander in ‘n monster as ek nie slaap nie, ‘n totale zombie. so die naweek het pappa toe na die kleintjies gekyk…en ek het al my hare gaan aftjop en super nordic blond gekleur…nou voel ek soos ‘n splinternuwe sikspens!

Daarna het ek superwarm seks gehad met ‘n totale vreemdeling in menlyn mall se parkeerterrein….

Ha!

(en weet julle wat? ‘n kar se ruite wasem rerig toe…ek het gedog dis net in die movies, maar dit gebeur rerig…)

47 antwoorde op Aaaaah!

  1. TS het gesê op Maart 22, 2011

    …hoes… proes … stik… eeeeemmmmm

  2. ystervark het gesê op Maart 22, 2011

    Weet ek nou glad nie wat om te sê nie!

    😉

  3. thenack het gesê op Maart 22, 2011

    How to make friends and influence people!

    Kyk, nou daai is a kuur vir ‘n af daggie!

  4. eros01 het gesê op Maart 22, 2011

    Oukei!!! xR

  5. palamino het gesê op Maart 22, 2011

    Sorg net dat jy op die regte plek parkeer…die sekuriteits ouens kan nogals lastig raak 🙂

  6. palamino het gesê op Maart 22, 2011

    Glasie water?

  7. palamino het gesê op Maart 22, 2011

    Toemaar, ek het ook nie baie gese nie

  8. palamino het gesê op Maart 22, 2011

    Gaan supernordicblonde, ek seg jou…

  9. palamino het gesê op Maart 22, 2011

    xxx

  10. thenack het gesê op Maart 22, 2011

    Nou maar waar is die regte plek?

  11. palamino het gesê op Maart 22, 2011

    Heelbo, aan die oostekant. Dis lekker donker daar 🙂

  12. thenack het gesê op Maart 22, 2011

    Ek dink ek sal bietjie soos Dolf Lungren lyk, weet nie of dit goed of sleg is nie? (al is ek nou nie soos hy gebou nie)

  13. Angelor het gesê op Maart 22, 2011

    Lol Sommer op die teer of darem in die kar?

  14. thenack het gesê op Maart 22, 2011

    Ek dink Voyeur is al klaar oppad…

  15. palamino het gesê op Maart 22, 2011

    op die lime green fake leopard skin…ons goose laaik dit 😉

  16. palamino het gesê op Maart 22, 2011

    Ja, die mike Bolhuis-voorkoms is meer in my smaak 🙂

  17. palamino het gesê op Maart 22, 2011

    giggel

  18. TS het gesê op Maart 22, 2011

    Asseblief… die parkeerarea sal nooit weer dieselfde betekenis vir my hê nie

  19. thenack het gesê op Maart 22, 2011

    en ‘n witstinkhout onder sy…ek bedoel agter in die kar

    gril ek nou vir daai bruin datsun

  20. Angelor het gesê op Maart 22, 2011

    Haha onthou net Timothy Freak het gese “the nightclub of the soul” nie die bordeel nie ne!! (Ek speel sommer)

  21. Dis mos nou hoe mens ‘n week aanvat!

  22. thenack het gesê op Maart 22, 2011

    Anyways, ek dink jy hetnou ‘n MOB gereel sonder dat jy dit bedoel het

  23. ystervark het gesê op Maart 22, 2011

    🙂

  24. palamino het gesê op Maart 22, 2011

    xxx

  25. palamino het gesê op Maart 22, 2011

    Fantasties! Kom ons sinchroniseer horlosies en kry mekaar om 12uur daar. Blaas julle toeters as julle …uhm kom.

  26. palamino het gesê op Maart 22, 2011

    Haai, ek het nooit eers so daaraan gedink nie 🙂

  27. Angelor het gesê op Maart 22, 2011

    🙂 en vir jou xxx maal n duisend!

  28. thenack het gesê op Maart 22, 2011

    OK, ek ry solank, wil nie daar kom dan is dit vol nie, as daar ‘n datsin is gaan ek maar maak of ek verdwaal het

  29. palamino het gesê op Maart 22, 2011

    Bwahaha!

  30. Maankind2 het gesê op Maart 22, 2011

    Het jy darem die vreemdeling se nommer gevat?

  31. palamino het gesê op Maart 22, 2011

    Watter nommer is dit nou Mk? Sy nommerplaat?

  32. umhlanga het gesê op Maart 22, 2011

    Het jy ook agtergekom die gear lever is soms lastig…?

  33. palamino het gesê op Maart 22, 2011

    ons het ongelukkig ons kameras by die huis vergeet, Stilles 🙂

  34. palamino het gesê op Maart 22, 2011

    Nee, Koeks, Mike Bolhuis het hare 🙂

  35. palamino het gesê op Maart 22, 2011

    as mens jou verbeelding gebruik, kan die gear lever tot jou voordeel werk, Luis 🙂

  36. umhlanga het gesê op Maart 22, 2011

    Haha! I like your way of thinking… :))

  37. thenack het gesê op Maart 22, 2011

    En hy is darem in-shape

  38. thenack het gesê op Maart 22, 2011

    oi, ek gaan nie gewerk kry vandag nie, reffmeter tel op

    Anyway, daar was nie ‘n datsun nie, maar ek dink nie ek was op die regte plek nie, toe ek aan die venster klop het die mense nie gelyk of hulle my verwag nie…praat van ongemaklike situasie

  39. palamino het gesê op Maart 22, 2011

    jy het rerig puik waarnemingsvermoeens, wow!

  40. palamino het gesê op Maart 22, 2011

    jy is histeries snaaks, weet jy

  41. thenack het gesê op Maart 22, 2011

    (-;

  42. palamino het gesê op Maart 23, 2011

    sommer

  43. thenack het gesê op Maart 23, 2011

    Wanner gaan jy weer van jou funkdeluxe prentjies opsit? Ek geniet hulle baie?

  44. palamino het gesê op Maart 24, 2011

    Jy is reg Nicknack…ek vat deesdae heeltemal te min aan ‘n kwas :)))))

  45. thenack het gesê op Maart 24, 2011

    Nou moet ek versigtig trap, met die aard van die nordic-sex-blog kan ek nou sinoniemig in die stront kom

    Maar as jy kwasvat bring dit lyk my net baie interessanthede voort!

  46. siener1 het gesê op Maart 24, 2011

    O bliksem so dit was jy!

  47. palamino het gesê op Maart 24, 2011

    Liewe land! As dit jy was is jy rerig oulik hoor, jinne!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.