by

My 30 sekondes

Maart 11, 2011 in Sonder kategorie

Ag vrek!

Eks so stjoepit met die goete

Orraait:

1. Hy het luiperdvel sexy gemaak

2. hy hoef nooit traffic jams te negotiate nie

3. Sy troeteldier is enorm en kom aangehol as hy “unk tantor” skree

4. Hy praat vlot Gorrilla

sjoe!

27 antwoorde op My 30 sekondes

  1. Maankind2 het gesê op Maart 11, 2011

    Tarzan

  2. Angelor het gesê op Maart 11, 2011

    Uhmmm ek!

  3. katrina het gesê op Maart 11, 2011

    Ag nee palomino, die een was te obvious, LOL

  4. palamino het gesê op Maart 11, 2011

    Bwahaha!

  5. palamino het gesê op Maart 11, 2011

    Ag maar ek seg mos eks useless. Probeer Voyeur s’n, jinne, dis ‘n uitdaging!

  6. katrina het gesê op Maart 11, 2011

    Haha, terg jou maar net so ‘n bietjie 🙂 Ek is baie dom met antwoorde, in elk geval.

  7. Angelor het gesê op Maart 11, 2011

    Okay marmite tell dan seker nie as n groot gorilla nie,… Maar dit was close he?!

  8. palamino het gesê op Maart 11, 2011

    So vertel bietjie presies hoe maak jy luiperdvel seksie? 🙂

  9. Angelor het gesê op Maart 11, 2011

    Ek dye dit lemmetjie groen, sit dit op my Cortine big six se dashboard, en jaar deur die takke in die veld met my goose,.. hule smaak dit stukkend!

  10. palamino het gesê op Maart 11, 2011

    verskriklik, jy probeer net te hard hier 🙂

  11. DapperMuis het gesê op Maart 11, 2011

    jissie, hierdie een ken ekke ook!!!!! Hoeraaaa vir Muis!
    (dankie tog!) LOLOL

  12. palamino het gesê op Maart 11, 2011

    wow…ek is sprakeloos…

  13. palamino het gesê op Maart 11, 2011

    Ja, sien ek doen die ene wat mense laat goed voel want hulle ken die antwoord.

  14. Voyeur het gesê op Maart 11, 2011

    Nataniel?

  15. Angelor het gesê op Maart 11, 2011

    Lol toemaar ek is elke dag so nie..

  16. DapperMuis het gesê op Maart 11, 2011

    baie, baie dankie! hehe

  17. DapperMuis het gesê op Maart 11, 2011

    HAHAHAH!!!!!! fok ek giggle lekker nou!!!!!! dis moer funny!

  18. vuurklip het gesê op Maart 11, 2011

    Eugene the Terrible, Jimmy Abbott of Big Julie Malema

  19. palamino het gesê op Maart 11, 2011

    Jissis…hy pas wragtag daar in. Wow!

  20. palamino het gesê op Maart 11, 2011

    Skitterend!

  21. Voyeur het gesê op Maart 11, 2011

    😉

  22. HeavyHenry het gesê op Maart 12, 2011

    Edgar Rice Burroughs!

  23. thenack het gesê op Maart 14, 2011

    My donner, toe ek dit lees het ek eers gedink jy bedoel Jacob Zuma, ek het net beitjie gewonder oor die unk tantor storie

  24. my boetie Zorwatian Xeqco van Planet 2355 ft 867 sector 7..
    hy is BUTTTSSCCCHHH man.

  25. czardas het gesê op Maart 18, 2011

    Count Czardas ?

  26. palamino het gesê op Maart 22, 2011

    so what does count Czardas do to make leopard skin sexy? 🙂

  27. Shows up on your doorstep wearing it ?

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.