…soos vanaand. My jongste het ‘n maagvirus. Ek het vir 24 uur nie geslaap nie en is nog wawyd wakker.
Wat issit met maagvirusse wat maak dat kinders die tyd van die aand van die mure afbounce? Is dit omdat hy heeldag vasgekluister was aan die bed?…nounou het ons weet ‘n spuitvliegtuig situasie! Ai!
Ek wonder of dit wys is om hom ‘n groot bak groen jellie te gevoer het voor slaaptyd? As hy vannag oepsie gaan dit definitief horriebabelik met die gordyne clash…miskien moes ek hom ten minste ‘n ander flavour gegee het…
Hier is vir julle meisies ‘n uitdaging: Kan jy jou bra uittrek en steeds jou toppie aanhou? Ek blog nou topless…my lewer pyn.
Baai
loudavisi het gesê op Maart 9, 2011
Hier is ‘n allemintige maagvirus op ons dorpie. 8 kinders van ‘n plaas cresh is al in die hospitaal opgeneem. Sorg tog vir genoeg vloeistof en monitor 24/7.
Ek is bra ongeduldig met lewerpyne, so ek is braloos. As ek die kans kry, dan waai dit!
louisna het gesê op Maart 9, 2011
Mag ‘n man sonder ‘n onderbroek blog?
palamino het gesê op Maart 9, 2011
Ja nee Lou, ek slaap so met een antenna wat so die hele tyd aftas…
“n bra sny so reg oor die lewer. Ek dra ook bitterselde een. Veral die underwire bra is ‘n martelinstrument
palamino het gesê op Maart 9, 2011
Ouboet, solank dit ‘n Calvin Klein onderbroek is, mag jy maar sonder hom blog. Ons handhaaf hogere standaarde hier, sien?
palamino het gesê op Maart 9, 2011
Nee, nee, hulle kan rugprobleme he, of ‘n stywe nek, of dalk het hulle net een arm, of iets. Sien, daar is altyd baaaaie meer posibilities as die banale.
palamino het gesê op Maart 9, 2011
Een belt, baie belde. Gordel
palamino het gesê op Maart 9, 2011
jy kan wees, dis rerig erg, hoor.
Maankind2 het gesê op Maart 9, 2011
Natuurlik! Easy.
palamino het gesê op Maart 9, 2011
Ha!
louisna het gesê op Maart 9, 2011
Thanks.
louisna het gesê op Maart 9, 2011
@minwoorde. As jy oorgeslaan is, moet dit nie op my kom uithaal nie. Trek die “beld” styf en probeer weer.
palamino het gesê op Maart 9, 2011
Ek is ‘n kunstenaar, Verskriklik…ek moet absoluut altyd aan die kleur dink!
louisna het gesê op Maart 9, 2011
As jy kak soek, kies ‘n ligter opponent.
palamino het gesê op Maart 9, 2011
Ek het juis ‘n sagte plekkie vir ons oumensies. 🙂
monicahaddad het gesê op Maart 9, 2011
groen jellie pas omtrent net by shocking pink, jy het rerig ‘n probleem op hande…..
palamino het gesê op Maart 9, 2011
Nee, jissie, ek weet ek het min slaap gehad, maar ek tel wraggies net een “oorgeslaan” hier.
palamino het gesê op Maart 9, 2011
Tot dusver hou hy nog die jellie in, Monica.
louisna het gesê op Maart 9, 2011
Omdat jy niks daar het nie, verkies jy om single te wees. Doen jouself ‘n guns en los my uit.
palamino het gesê op Maart 9, 2011
ag nee siesa Minwoorde, ek gaan jou nou skrap hier, jy is lelik. ek laat dit nie toe nie. Dis ‘n new age blog die. Ek gaan nou wierrook aansteek en my parende-walvis-kreun cd aansit en dan gaan ons almal vir mekaar ‘n groepsdrukkie gee om van jou aaklige, negatiewe energie ontslae te raak. Cheers!
palamino het gesê op Maart 9, 2011
Skrap, skrap, skrappetie-skrap…weg is jy!
palamino het gesê op Maart 10, 2011
Dis nou die probleem met skrap! Nou maak niks sin nie. Ag wel, ek en Ouboet weet at least waar ons met mekaar staan.
umhlanga het gesê op Maart 10, 2011
Len is regtig beindruk dat ‘n ma, sonder ‘n bra, met kinders wat pla, haarself nog so goed kan gedra!
bloukaap het gesê op Maart 10, 2011
my knieë pyn
bloukaap het gesê op Maart 10, 2011
tronkie is my hero. sy verstaan swaartekrag. ‘n nat veer en ‘n hoender val teen die selfde spoed. vokkkk, ek smaak daai tronkie. she can punch any weight. hehehheehe, tronkie, jy maak my dag!
palamino het gesê op Maart 10, 2011
Jinne luis, jy is oulik!
Ek se al lankal jy moet Len vir my stuur dat ek vir hom die Bonsende Blouwildebeest kan leer 🙂
palamino het gesê op Maart 10, 2011
Skuus Pruimes, jy mag dalk verkeerd gelees het hier. Ek het ‘n paar van Minwoorde se goete gedelete. Maar ek stem saam oor tronks. Sy is fabulous!
palamino het gesê op Maart 10, 2011
Waarvan, Pruimtwak? 🙂
umhlanga het gesê op Maart 10, 2011
Of dalk leer Len jou iets…
palamino het gesê op Maart 10, 2011
Ek dink ou len het weliswaar ‘n paar suprises up his sleeve. Miskien moet ekke leer muurbal speel …
thenack het gesê op Maart 11, 2011
HAHA
thenack het gesê op Maart 11, 2011
Ag nee, ek kan nou nie die verskillende opsies kleure uit my retinas kry nie. Kotroen, SaS man, kapoen het my laas so uitgeril.
Anyway, ek gaan gewoonlik die heel naweek Calvin Klein loos, hoekom dan nou nie
palamino het gesê op Maart 23, 2011
Dankie celia…die maagvirus het toe oor gesit in longontsteking en dit was ‘n uitdagende 2 weke, maar gelukkig is als nou weer piekfyn