by

Die nuwe gedruis in die huis…

Februarie 7, 2011 in Sonder kategorie

Casa Pronk spog met ‘n nuwe lid. “n Regtige egtige ou mongreltjie. Die pappa was ‘n mix en die mamma was ‘n mix, so sussa is ‘n staalwol steekhaarbrakkie en te oulik vir woorde. Waar sy mank gaan aan looks, maak sy heeltemal voor op aan personality. Ons het meer as ‘n jaar laas ‘n hond in die huis gehad. (nou het ek ‘n hond wat by my beenhare pas :))

18 antwoorde op Die nuwe gedruis in die huis…

  1. Angelor het gesĂȘ op Februarie 7, 2011

    🙂 sy naam is Beer…

  2. palamino het gesĂȘ op Februarie 7, 2011

    haar naam is Elfie

  3. Modigliani het gesĂȘ op Februarie 7, 2011

    Ag moeder!

  4. Dis die soort wat gestuur word na jou toe, julle gaan best buddies word, mark my words…..

  5. palamino het gesĂȘ op Februarie 7, 2011

    ag, dis maar ons ou gesinnetjie se sin vir die ironiese wat hier uitkom, tronks. Ek reken nie sy gaan veel groter word as ‘n foxterrier nie, dalk selfs effe kleiner

  6. palamino het gesĂȘ op Februarie 7, 2011

    jip, sy gaan ons nog baie leer…ek het so ‘n feeling ek ken haar van lankal af.

  7. palamino het gesĂȘ op Februarie 7, 2011

    Dankie vir die inloer, Jeanne

  8. TS het gesĂȘ op Februarie 7, 2011

    Die een kan mens liefkry

  9. vygie het gesĂȘ op Februarie 7, 2011

    Te oulik vir woorde

  10. sy pa was n hond sy ma was n hond so dis n hond…

  11. palamino het gesĂȘ op Februarie 7, 2011

    nee, dit krul nie vanself nie, ek moet maar gereeld perm…

  12. palamino het gesĂȘ op Februarie 7, 2011

    o nou verstaan ek…daai Beer! Ag vir daai beer is ek baie lief!

  13. HeavyHenry het gesĂȘ op Februarie 7, 2011

    ‘n Monster wooly mammoth!

  14. Angelor het gesĂȘ op Februarie 9, 2011

    🙂 Jy maak baie mooi met die ou beer..

  15. Angelor het gesĂȘ op Februarie 9, 2011

    Hy’s baie lief vir jou ook,..

  16. thenack het gesĂȘ op Maart 2, 2011

    Dis ‘n cool hond, waar het jy haar gekry? Ek het self so petshop mix hondjie wat oe nou eintlik beter as die fency soorte is. Die arme goed word so geteel dat hulle fout kry soos die Britse koningshuis se tanne

  17. palamino het gesĂȘ op Maart 2, 2011

    Dis reg ja, dis hoekom ek spesifiek so ‘n mix aangeskaf het. Ook sommer by die petshop. Ek het haar gered van ‘n opreggeteelde boxer wat die heeltyd op haar gaan sit het.

  18. thenack het gesĂȘ op Maart 2, 2011

    haha

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.