by

Die herwinning van valstande

Januarie 10, 2011 in Sonder kategorie

Goeie more!

Vandag vind die eerste Afrikamasutra-byeenkoms van die nuwe jaar plaas en ons is almal uitgerus en vuur en vlam vir al die uitdagings. Die hoofstuk oor “Byt” is bo-aan vanmiddag se agenda, so ek het seker gemaak my stelletjie is gepolish en deeglik vasgesement…after all, ons kannie foute bekostig nie, iemand kan dalk seerkry.

Terwyl ek toe ‘n valstandprentjie google, toe kom ek sommer af op hierdie interessante artikel oor die herwinning van valstande.

Recycling False Teeth

mens word telkens verras oor die samestelling van ons alledaagse gebruiksartikels en wat slim mense weer daaruit haal, ne?

12 antwoorde op Die herwinning van valstande

  1. katrina het gesê op Januarie 10, 2011

    Oe, ek dink nie ek gaan daai artikel wil lees nie… Hoop alles gaan goed met die projek XX

  2. Angelor het gesê op Januarie 10, 2011

    Hahaha n hele nuwe dimensie aan “doggie style”?

  3. TS het gesê op Januarie 10, 2011

    eeeeuuuuuwww… ek wil nie ‘n ander ou se tande hê nie dankie!

  4. neeman lees dit, daars ‘n kinkel in, soos gewoonlik

  5. Jinne, angie, nou het jy my behoorlik aan die wonder 🙂

  6. Hoe ken jy my? Dis eintlik ‘n baie oulike artikel

  7. Angelor het gesê op Januarie 10, 2011

    🙂 Gedink die gedagte kan dalk een van daai lang neus diertjies by jou prentjie laat inglip iewers..

  8. zephur het gesê op Januarie 12, 2011

    Hiers ek weer…hiers ek weer met my avatar voor jou blogdeur…

    Voorspoedige 2011

  9. Hierdie jong rugbyspelers reken blykbaar dit is nie noodwendig sleg as die tannies valstande dra nie… veral as hulle dit uithaal…

  10. Ek sal dit in gedagte hou, Luis, maar ek dink tog die element van gevaar maak dinge meer opwindend.

  11. Hier was nou die dag ‘n ongewenste besoeker in my huis. Ek het haar so half en halg geignoreer tot sy sê ,,, gelukkig het sy nie probleme met haar tande nie, want sy gee hulle die oggend in en gaan haal hulle weer die middag.
    Maar ek gaan gou jou link lees. Hoop jy’t ‘n super jaar … al is ek bietjie laat.

  12. abrham het gesê op Januarie 16, 2011

    vas byt !

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.