by

Douwe

Oktober 21, 2010 in Sonder kategorie

Jislaaik, ek wil net se, Douwe se blog is rerig nie te versmaai nie…

http://blogs.litnet.co.za/douwe/antwoord-aan-abel-pienaar-oor-na-aap

…en dan het hy ook nog baaaaie sexy bene!

9 antwoorde op Douwe

  1. UNPOCO het gesê op Oktober 21, 2010

    En die man kan sing ook hoor. Vra my….

  2. TS het gesê op Oktober 21, 2010

    ek soek en ek soek na die bene maar net niks te vinde

  3. palamino het gesê op Oktober 22, 2010

    en trompet speel

  4. palamino het gesê op Oktober 22, 2010

    Hiehieeee, dankie Kelkiewyn!!!

  5. palamino het gesê op Oktober 22, 2010

    Kyk hier onder by kelkiewyn

  6. Douwe het gesê op November 15, 2010

    Fok, hoekom sien ek hierdie nou eers?! Jy moet jou gedra hier op die Net!

  7. Bwahaha! So kom piets my… 🙂

  8. Douwe het gesê op November 15, 2010

    Sal moet…!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.