by

Delirium

Oktober 20, 2010 in Sonder kategorie

 

Dis ‘n gouache werkie wat ek gemaak het vir die Erotika-uitstalling wat op 28 Oktober open by die Jupiter Art Room in waterkloof.

 

Se tog net vir my julle kan wel sien dat die dames almal saam ‘n olifant vorm!

 

 

12 antwoorde op Delirium

  1. TS het gesê op Oktober 20, 2010

    Kyk net hoe skerp… hehehehe… ek hou so van die vrouens se knietjies

  2. Dissie ‘n Olifant nie – dis ‘n hersenskim…

    Nice een – jy is lekker laf!

    🙂

  3. palamino het gesê op Oktober 20, 2010

    Delirium tremens?

  4. Ongetwyfeld kan mens dit sien. Baie pragtig!

  5. palamino het gesê op Oktober 20, 2010

    giggel ek nou vir jou

  6. Neander het gesê op Oktober 20, 2010

    Oulik, weer eens!

  7. *grin*

    Was daaar nie ‘n karakter in Asterix nie- Tremendous Delirous of so iets nie?

  8. Ek moet erken dit het my n oomblik gevat,maar ek sien dit tog nou…
    Baie cool Palomino!

  9. jy het iets vergeet op die olifant.. eish dis mooi ne..

  10. Vrekkengoed!

  11. Berwick het gesê op Oktober 20, 2010

    😉

  12. Douwe het gesê op Oktober 21, 2010

    Ek moet erken dat die olifant nie die eerste (of die tweede) ding was wat ek raakgesien het nie…

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.