by

Lente!!!

September 6, 2010 in Sonder kategorie

Joe, julle, ek kan net nie ooit genoeg kry van die gekke kleure van die lente hier om my nie!

Ek sal vir 3 dae uittrip net op hierdie kombinasie vabn rooi en pers alleen.

7 antwoorde op Lente!!!

  1. Dit is pragtig!

  2. Berwick het gesê op September 6, 2010

    Nice!

  3. Die kleure is fantasties!Eintlik maak die foto my sad want al die kleur hier by ons is stadig maar seker besig om te verdwyn…

  4. zephur het gesê op September 7, 2010

    Klomp kleur en geur

  5. Jy moenie die invloed vannie groen onderskat nie…

  6. Dis pragtig ek love die lente

  7. Dit is nogal besonders saam…

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.