by

Rooi Lucky beads

September 1, 2010 in Sonder kategorie

Ek voel deesdae net nie aangetrek sonder my stringe en stringe red lucky beans nie!

20 antwoorde op Rooi Lucky beads

  1. Hulle is helder en pragtig!

  2. Angelor het gesê op September 1, 2010

    🙂 Die beads is okay,.. maar wie kan nou vir beads kyk met daai nek?

  3. Angelor het gesê op September 1, 2010

    Okay,. okay wag,.. ek gedra my die beads is pragtig,.. as ek die nek met n stukkie papier wegsteek,..

  4. Dis ‘n crinckle paper budgienekkie, Angie…mens kan sien jy doen bird watching…gelukkig het ek al die kraaispoortjies uitgecrop.

  5. czardas het gesê op September 1, 2010

    That is a whole lotta luck, hanging there.

  6. Pragtig ek hou baie daarvan

  7. Angelor het gesê op September 1, 2010

    lol Palomino, jy kort n nuwe spieel..

  8. Neander het gesê op September 1, 2010

    Ek like ook van rooi.

  9. Ek is mal oor die kleur…hulle is stunning!

  10. As ek aan hierdies knaag, sal my tande voorwaar stomp word. My mond water vir al die bessies daar by jou…

  11. Right now i’m oozing luck.

  12. Dankie seisoenekind…ek is geneig om dinge bietjie ver te vat.

  13. Dis so ja, absoluut.

  14. Dankie tweeling!

  15. zephur het gesê op September 1, 2010

    Heerlike Lentedag vir jou Palomino

  16. Berwick het gesê op September 1, 2010

    😉

  17. Jis maar daar’s ‘n KLOMP!

  18. Ja, ek glo nie aan “less is more” nie, ek glo aan “more is better” . Ek reken ek is ‘n maksimalis…

  19. Red is definitely my power colour – when down or low on energy, that is what I wear!

  20. Met daai maksimalis begin jy nou ‘n ding wat jy nie gaan wil klaar maak nie…

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.