by

Interessante interaksies met die diereryk…

Augustus 11, 2010 in Sonder kategorie

Delightfully Grande Mother Goddess shopping for fluffy pink slippers…

Hierdie ene is vir Maryke, wat altyd sulke pragtige pienk slippertjies dra…. sy het gevra ek moet hulle iewers inwerk, toe het ek gese ek sal, maaar ek kan haar nie waarborg dat hulle op die plek sal wees wat sy verwag nie…haai raai en toe kry die wolf hulle beet (ons kan dankbaar wees dis nie die houtkapper nie, ne? That would have been very disturbing indeed…as hy nou die pienk slippers sou dra, bedoel ek. Die stoute slippers aantrek as’t ware…)

Hierdie skets is eintlik tantries van oorsprong, en nie deel van die kama sutra nie. Dit gaan oor gie Grande Mother goddess wat vir jou die lewe bring in al sy fassette, die verskriklikheid daarvan, en hoe dit ook deel is van die lewe… Die moedergodin het altyd slagtande…sy nooi jou uit om haar bloederige bek te kom french kiss en die lewe in al sy fassette te proe…maar sy het ook uitstekende smaak in bykomstighede.

Picasso het hier aan die einde van sy loopbaan so ‘n reeks vreeslike stuitige etse gedoen. Dit het bekend gestaan as die Vollard Suite. Julle kan dit gaan google. Persoonlik dink ek dit was sy beste werk ooit!

Hierdie reeks van my is ‘n tribute tot sy Vollard Suite. As mens Vollard in Frans uitspreek, klink dit ampertjies soos “Wolhaar”, so my reeks se naam is die Wolhaar-Suite. Ek vertel ook graag wolhaarstories met my tekeninge so dis appropriate…wat dink julle.

20 antwoorde op Interessante interaksies met die diereryk…

  1. Ag baie dankie feetjie! Maar ek dink ek sal die kindertjies nagmerries gee!

  2. Angelor het gesê op Augustus 11, 2010

    Dit is so goed om te sien dat ware dames nog “sidesaddle” ry!

  3. Oe, ek is mal oor sidesaddle, maar kon dit nooit bemeester nie.

  4. Angelor het gesê op Augustus 11, 2010

    🙂 Ek self het nooit probeer nie,..

  5. Altyd, Maankind!

  6. giegie…ek het dit nou sopas probeer picture!

  7. Angelor het gesê op Augustus 11, 2010

    🙂 Het die arme perd omgeval?

  8. Death to waxing! Wolhare rule!

  9. Dankie jong.

  10. Ek kannie genoeg daarvan kry nie.

  11. Baie dankie. ek hoop dat jy darem al beter voel na jou hartseer.

  12. ek kan jou nie sê hoe like ek jou werk nie, seker maar iets uit my siel wat ‘click’

  13. ry hom antie, ry hom!

  14. ek dink dis moerse cool 🙂

  15. Berwick het gesê op Augustus 12, 2010

    🙂

  16. Jou kuns is sosiale kommentaar! Ek sien soveel simboliek in die werk. Jy moet begin om vir die Sosiale Dissiplines vakboeke te illustreer! GRINNIK

    Dankie vir jou mooi woorde, P!

  17. Ek like daai Gucci…

    🙂

  18. Neander het gesê op Augustus 14, 2010

    Kyk bietjie ook na die nuutse sklidersensasie Kieron Williamson van Engeland. Hy het sy eie web en verkoop vir die vale.

  19. ek het hom terstond gaan google. Wat ‘n begaafde kind!!!!!!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.