by

Nee, ek het nie die chicken run gedoen nie….

Augustus 6, 2010 in Sonder kategorie

Ek is nog hier, gesond en deur die genade uitgespaar, dankie!!! My dogter was net siek en ek moes na haar kyk. (vanmiddag verras ek haar met haar favourite Hannpann-olieskilderytjie wat selwers deur die kunstenaar nou net hier afgelewer is, sy gaan so in haar noppies wees!)

In elkgeval, so tussen my moederlike pligte deur het ek nog nie kans gehad om weer te skep nie, so nou plaas ek vir julle maar ‘n vreeslik onststigtelike, hoogsgesensureerde doodle om julle bietjie op te rui vir die naweek….

Moenie vergeet om op die skryfster: Zazza, se webwerf: afrikamasutra.net te gaan kuier nie. Zazza is ook nou met ons hier op die blogs en ek sien van die reikhalssendtse uit na wat daar gaan posvat!

En hier: http://letterdash.com/Hardass_Turtleboy/afrikamasura-drawings blog Zordian ook oor sy illustrasies vir dieselfde projek.

Sien julle weer dinsdag!

15 antwoorde op Nee, ek het nie die chicken run gedoen nie….

  1. ok,, ons swop.. tert onner die rok…

  2. ek so ook sterre gesien het as ‘n tierkat my getackle het – lyk lekker 🙂

  3. zephur het gesê op Augustus 6, 2010

    Goed en getroue Moeder…

    Ja maar sy is in die Letterdash kant en met die dat alles by my omtrent geblok is kan ek nie daar besoek nie.

  4. palamino het gesê op Augustus 6, 2010

    sensuur confetti…heerlik sensueel…

  5. palamino het gesê op Augustus 6, 2010

    grrrrraaauw….

  6. palamino het gesê op Augustus 6, 2010

    Skattebol, jy moet oorskuif Litnet toe, dis maklik. Jy is nou op letterdash en die mense se hulle kan nie by jou inkom nie.

  7. bloukaap het gesê op Augustus 6, 2010

    OK, soos dit dan al publiek bekend is, ek is hooked. en ek het na Zazza se website gaan loer. en het gedink, dalk moet ek oor dit sing sonne stem (met respek aan onse voorvadere en karen zoid)

    Afrikaners is plesierig
    Dit kan julle glo
    Hulle hou van partytjie
    En dan maak hulle so
    AfriKamasutra va agte
    en anne wee va voo

    skies, my koppie kap wee aan va’oggend
    maa die venture en die ‘waarde’ daa’van sit my oppi high

  8. Berwick het gesê op Augustus 6, 2010

    Goed gaan!

  9. Alles lyk so – Skerp!

    🙂

  10. Ag, ek hoop jy het dit op die website gesit!

  11. Oooh, ek wil so ‘n paar boots he!

  12. sit jy dit somme dit oppie site. en noem dit somme die ‘pronkerige anthem’ . sal anne dag as ek asem het die hele anthem vir jou klaaskryf.

  13. hoe doen jy ‘n cheap vasektomie… jou prentjie wys..
    waar is jy vandag..
    kom gooi daai prente..

  14. Ek is besig met die banaliteite van admin…sal more terugwees met hoehaaaa! Hoekom wil jy weet van vasektomie…diy?

  15. Dit is pronkerig!!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.