by

Vir Pruimtwak en Cin…en almal

Augustus 4, 2010 in Sonder kategorie

Hierdie een se titel is:

Stillewe met soet, ryp vye, geel gieter en stoute apies

…en is opgedra aan Pruimtwak wat neusopgetrek het vir my pizza en met allerhande voorstelle gekom het van vy-balsamic en so aan.

Orraait julle, ek is blykbaar gereport op Facebook oor die prentjie, en ek verwag terstond optrede hier van Penny hulle se kant. Pienk sterretjie desnieteenstaande…vaarwel, dit was goed om julle te ken…

29 antwoorde op Vir Pruimtwak en Cin…en almal

  1. zephur het gesê op Augustus 4, 2010

    Ag Pruim is net vol nonsens

  2. o got ek love dit.. jy gaan my laat draadtrek as jy so angaan, en jy weet my plasie is groot, gaan weke vat om daai draad om die plek te kry dan gaan ek niks art maak nie.. ek het gisteraand ‘n jong bul geteken,, so cool..met spiere waar dit tel….eish dis mooi man…

  3. palamino het gesê op Augustus 4, 2010

    Hardy, jy moet wys man! Ek is MAL oor die donkie…ek wil ruil…

  4. palamino het gesê op Augustus 4, 2010

    ag feetjie, baie dankie…ek love dit!

  5. palamino het gesê op Augustus 4, 2010

    Vreeslik…sulke volksvreemde kosse? Joe?

  6. palamino het gesê op Augustus 4, 2010

    Dit klink wonderlik, ek sal definitief probeer om dit in die hande te kry!

  7. wag tot jy my bul gesien het, die donkie lyk soos peanuts teenoor hom.. ek ruil enigeiets met jou, tot ‘n stukkie koerant.. die apies doen dit vir my…

  8. palamino het gesê op Augustus 4, 2010

    Genugtig! ek sien ook nou eers hoe tuit sy bekkie

  9. bloukaap het gesê op Augustus 4, 2010

    ek sou graag wou weet wie de doos sou jou op facebook rapport het?
    MAAR
    as Litnet ‘n probleem hieroor het, sou ek moerse verbaas wees
    dis kuns, beautiful kuns.
    om die waarheid te sê, die sterretjie is ook oorbodig en meeste mense sal met my saamstem
    jou werk is unreal great
    en die vok weet ek kan nie wag om te sien wat jy met die boerewors een gaan doen nie !

  10. bloukaap het gesê op Augustus 4, 2010

    ek bied aan om met my volgende trip na SA te kom ‘live-draw-sit’ as ‘n boerewors-boep-pens model vir die Afro-Montagu-invloed op die sutra

  11. Ek se nog daai vye kort ‘n doily!

  12. bloukaap het gesê op Augustus 4, 2010

    hey djy, djo doily man! oh I wish my dear my dear

  13. abrham het gesê op Augustus 4, 2010

    Scope is dead, long live Scope – viva Sterrietjie viva !

  14. Trakie het gesê op Augustus 4, 2010

    Ek dink jy’s ge-report oorlat jy nie ‘n sterretjie gesit het op die twee apies wat so hyg daar in die agtergrond nie!

  15. bloukaap het gesê op Augustus 4, 2010

    ek onthou scope, hell ….! die sterretjies ….. vok, ek kannie help om te lag nie. en elke week ‘slimmer’ sterretjies

  16. meltm het gesê op Augustus 4, 2010

    Ek het geen klag ontvang nie. En ek dink nie hier is enigsins fout nie. Ek persoonlik sal keer dat die blog verwyder word.

    Hanna

  17. bloukaap het gesê op Augustus 4, 2010

    oooooo jy is my hero. en natuurlik kruip ek gat Hanna . kug kug

  18. katrina het gesê op Augustus 4, 2010

    ‘slimmer’ omdat hulle iets sien wat ons nie sien nie? 🙂

  19. Neander het gesê op Augustus 5, 2010

    Antropomorfies, baie skerp!

  20. Ai toggie – dis so sad dat party mense so kleinlik en simpel kan wees – wat is nou mooier as ‘n vrou se liggaam – ek verstaan gladnie hoekom in party mense se koppe naakgeid altyd gelyk aan skandelik of vieslik moet wees nie. Keep up the great work en laat net weet as ons moet toi toi xxx

  21. Berwick het gesê op Augustus 5, 2010

    😉

  22. palamino het gesê op Augustus 6, 2010

    Baie dankie, hanna!

  23. palamino het gesê op Augustus 6, 2010

    ‘n mens kan maar so se, mevrou…:)

  24. palamino het gesê op Augustus 6, 2010

    Dis ‘n falliese gieter, sien…

  25. palamino het gesê op Augustus 6, 2010

    ja, ek sukkel ook baie met hande…en ore

  26. palamino het gesê op Augustus 6, 2010

    Ja, julle moet au naturelle toitoi, asb!

  27. palamino het gesê op Augustus 6, 2010

    In soverre dit moontlik is vir ‘n gieter om jags te lyk…

  28. palamino het gesê op Augustus 6, 2010

    Ek sien so, ek sal my wat verbeel

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.