by

Afrikamasutra update 3: Hallo Zazza!

Augustus 3, 2010 in Sonder kategorie

Hallo julle!

Hier is Zazza. Sy weet iets wat ons nie weet nie en wil graag met ons deel. Ek dink die springbokvelletjie is ‘n oulike touch.

More post ek ‘n baie gewaagde sketsie. Ek kan self nie glo ek teken so iets nie! Sy gaan definitief ‘n sterretjie ophe, ek wil nie moeilikheid he by penny hulle nie. as julle haar in al haar glorie wil besigtig, moet julle maar wag vir die boek, hoor!

8 antwoorde op Afrikamasutra update 3: Hallo Zazza!

  1. bloukaap het gesê op Augustus 3, 2010

    sesuur?, nee ek gaan sommer dwarsdeur wakkerbly …. maar vir wat ‘n sterretjie opplak?

  2. palamino het gesê op Augustus 3, 2010

    Luister, julle 2tjies plaas nou baie pressure op my…

  3. jy is baie kreatief!

  4. palamino het gesê op Augustus 3, 2010

    Ek se mos, ek wil nie in die moeilikheid kom by Penny hulle nie…..

  5. palamino het gesê op Augustus 4, 2010

    Katryn!!!!

  6. Ek smaak daai porseleineende stukkend!

    Gaan die volgende een drie bambis hê?

    🙂

  7. palamino het gesê op Augustus 4, 2010

    Die volgende ene is klaar op, gaan kyk maar…

  8. Gesien! – ook nice!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.