Jy blaai in die argief vir 2010 Junie.

by Pronk

Hallo al julle pragtige mense!

Junie 14, 2010 in Sonder kategorie

Aan die een en ‘n halwe mens wat van tyd tot tyd hier kom lees en wonder wat van my geword het…

ek beleef op die oomblik so bietjie van ‘n gedwonge media sabbatical en kan nie gereeld aanlyn gaan nie, maar ek is gesond en wel en hou vakansie met my kleintjies aan die Natalse Suidkus. Ek was verskriklik lanklaas op vakansie, so dis als heerlik. ek gaan weer met julle kontak maak sorda ek terug is volgende week>

En baie baie dankie vir almal van julle wat by my Pronk page op Facebook aangesluit het. ek weet daar gebeur op die oomblik nie veel nie, maar watch die spasie!

Mooiloop! Mwa, mwa!