by

Kundalini!!!!!

Maart 24, 2010 in Sonder kategorie

Ek skilder ‘n toneeltjie uit die Kama Sutra, maar het nou heeltemal deurmekaar geraak met die couple’tjie se bene!!! Ek het begin om vir die man donker beenhare in te sit, maar is nou gladnie meer seker nie! En waar is die dame se arms? Geen plek. Boonop moet ek hard negoitiate by my dogter vir ‘n “hello Kitty” sticker om die offensive bits mee toe te plak….ai, nie my aand nie!

 

EN ALS MOET MORE KLAAR!

2 antwoorde op Kundalini!!!!!

  1. Angelor het gesê op Maart 24, 2010

    Jy sal klaar kry! en ek hoop ons sal fotos sien?

  2. shlwanjan het gesê op Maart 26, 2010

    Hello Kitty, nogal. Hehehehehe.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.