by

Mangate (manholes?)

Maart 23, 2010 in Sonder kategorie

Iemand vra my nou-nou wat ekke nogals van “man holes” af weet!

Wel, Ek dink nogals ek is heel eloquent oor die onderwerp…

1. hulle is rond

2. hulle is donker…mens het ‘n sterk ligbron nodig as jy in hulle wil inkyk

3. Hulle ruik sleg…

Sien? What’s not to know…

4 antwoorde op Mangate (manholes?)

  1. zephur het gesê op Maart 23, 2010

    Ja sien jy weet…regte info

  2. palamino het gesê op Maart 23, 2010

    Sien Anha, jy is net so eloquent! Ek kan altyd op jou staatmaak om die onderwerp meesterlik uit te brei..

  3. palamino het gesê op Maart 23, 2010

    Jip, daars nie baie te se nie, maar mens moet dit duidelik stel, ne.

  4. palamino het gesê op Maart 23, 2010

    🙂

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.