by

Spinnekoppe!

Januarie 28, 2010 in Sonder kategorie

Daar is 2 ou groot kwaai spinnekopmammas in my tuin!

8 antwoorde op Spinnekoppe!

  1. zephur het gesê op Januarie 28, 2010

    Daai boonste een is een moerse nes…

    Daar gaan honderde klein Arachnids daar uitbroei

  2. Zepman, ja, daardie nes is omtrent so groot soos ‘n dennebol. Dis ‘n ou jagspinnekop. Die kleintjies bungeejump so me sydraadjies uit die nes uit

  3. Dankie sonel!

  4. Toemaar, dis eintlik orraait! Die goedjies wat uitbroei is piepklein en 99% van hulle word versnaperinge vir voels en geitjies…

  5. Angelor het gesê op Februarie 2, 2010

    sjoe,.. Snaaks dit is nou een deel van die natuur waarvan ek bitter min weet, al spinnekop wat ek regtig kan uitken is die sg. Jumping spiders hier by ons, en ek is erg ligtig vir hulle, byt erger as meeste giftige slange, en de probleem is dat hulle onsteend volop is,.. dit eintlink vir my snaaks dat byte deur hulle nie meer algemeen is nie,.. nice om jou weer raak te loop,.. ek subscribe sommer dat jy makliker is om te vind, pleks ek dit laaaaaankal gedoen het!

  6. Huh? Ek dog nog altyd dat jy subscribe? Ek is dan jou No1 Fan!!!

  7. Angelor het gesê op Februarie 3, 2010

    Ek is maar agterlik met sulke dinge,.. die dinge is als “nuut” vir my,.. ek gaan soek nog op die ou manier n comment van iemand en gebruik dit om by die blog uit te kom,.. maar ek leer darem nou om bietjie by te kom.. Technology bites!! En ag,. ek was n fan jou lank voor jy eers kan onthou!!

  8. Ek moet se dat ek gedurig ‘n innerlike stryd het met my intuitiewe “vlug of veg respons” Vlug wen altyd…ver…

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.