by

Makwassie se wolhaarstories (4)

Julie 15, 2009 in Sonder kategorie

 

Prima Vera prim en propper kry die wind van voor.

Dis so koud hier in Prehistoria, ek verlang vreeslik na die lente. Toe diep ek die ou painting van dekades gelede op…. In daai dae het mense nog coke bottels val water op die grasperk gesit sodat honde nie daar kom bollie nie. Dis ook bietjie van ‘n opstuur van die ou Botticelli weergawe. Ek sal my ook wat verbeel.

2 antwoorde op Makwassie se wolhaarstories (4)

  1. Angelor het gesê op Julie 20, 2009

    🙂 Umm n draak met 7 koppe en 3 hoofde!! More Palomino!

  2. palamino het gesê op Julie 20, 2009

    Heel Nuwe Testamenties, ne? More Angie!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.